Dawid loop weereens met ’n “teiken op sy rug” rond (daar geverf deur koning Saul). Sy vriende is bekommerd oor sy lewe en gee advies dat hy eerder moet vlug. Hoe moet Dawid maak? Wat moet ek en jy doen, wanneer die fondamente van die samelewing verbrokkel?