Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 388 episodes available.
March 22, 2022Gen. 50:25| Die doodsbene van Josef kon “praat"(1) Josef se laaste wense voor sy dood getuig dat hy vasgehou het aan God se verbondsbeloftes. (2) Sy doodsbene was ook vir Israel die konstante herinnering om gelowig te wag vir die vervulling van God se beloftes. https://youtu.be/nbwN2DfTBjM ...more30minPlay
March 14, 2022Ef. 4:25| Efesiërs Reeks: Lééf die nuwe lewe: praat die waarheidBehalwe dat ons nie meer leuens moet vertel nie, moet ons (1) ook die ou afbrekende manier van praat afsterf en (2) mekaar met ons woorde opbou, want ons is een Woning van die Heilige Gees! https://youtu.be/KBhQt9eVVOI...more26minPlay
March 07, 2022Spr. 4:23-27| Let op jou hart, mond, oë en voete!(1) Die Here leer ons hoe om die pad van wysheid te stap. (2) Daarvoor gaan ons moet let op die gedagtes van ons hart, die woorde uit ons mond, die fokus van ons oë en die gerigtheid van ons voete. https://youtu.be/v1PApn3UvzE...more29minPlay
February 28, 2022Ef. 4: 28| Efesiërs Reeks: Lééf die nuwe lewe: werk om te help(1) As nuwe mense in Christus kan diefstal nie meer deel van ons leefstyl wees nie. (2) Ons vind nou waarde in ons werk en (2) ons oogmerk is om te werk, sodat ons vir ander kan uitdeel....more33minPlay
February 21, 2022Eks. 17:6|Jesus Christus is ons Rots!(1) Die geslaande rots in die woestyn was 'n (2) sakrament van (3) ons Rots, Jesus Christus!...more22minPlay
February 14, 2022Ef. 4:25| Efesiërs Reeks: Lééf die nuwe lewe: moenie kwaad bly nie(1) Daar is 'n regte en verkeerde tipe woede en as Christene moet ons (2) ’n spertyd op ons woede plaas, sodat ons nie kwaad bly nie....more30minPlay
February 07, 2022Ps. 17| Psalms, Boek 1 - Reeks: 'n Gebed vir wanneer ons vals beskuldig wordDawid sien die Here as sy Regter en Skuilplek. Hy vra die Here vir regspraak en beskerming in 'n tyd toe hy vals beskuldig is....more26minPlay
January 31, 2022Geselekteerde tekste| Wat is God se wil vir my lewe?Wat is die Here se plan met my? Hoe weet ek watter besluite is die regte een om te maak? Die Here se wil en plan is nie vir ons weggesteek nie, maar baie duidelik geopenbaar en ons kan dit ook vind. Ons kyk vanoggend (1) na die Here se wil vir alle Christene, die (2) riglyne hoe jy persoonlik die Here se wil in jou lewe kan vind en die (3) vryheid wat God ons gee om binne Sy wil besluite te neem....more30minPlay
January 24, 2022Ef. 4:25| Efesiërs Reeks: Lééf die nuwe lewe: praat die waarheidOm te leef soos die nuwe mense wat Christus ons gemaak het, is dit belangrik dat ons nie ons eenheid onder mekaar verbreek met leuens nie. Leuens is deel van die ou mens en ons moet as nuwe mense die waarheid praat en so ons verhouding met mekaar bevorder....more25minPlay
January 17, 2022Ps. 16| Psalms, Boek 1 - Reeks: Ons beskerming, berusting en blydskap in die HERE!Om onder God se hand te lewe bring vir ons beskerming, groot berusting oor ons lewe en ook tydelike en ewige blydskap. Ons sing in Ps 16 van ons vertroue in die Here! Hierdie vertroue kom weens die feit dat Jesus Christus opgestaan het uit die dood en ons glo ons sal Hom hierin ook volg. ...more25minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet:How many episodes does Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet have?The podcast currently has 388 episodes available.