Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast i... more
FAQs about Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste:How many episodes does Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste have?The podcast currently has 63 episodes available.
May 19, 2024Erediens 2024-05-19 | Die Heilige Gees in onsDie Heilige Gees langs, in, met ons (Joh 14:15-25).Jesus sê vir sy dissipels: Dis vir julle voordelig as Ek weggaan na die hemel toe. Want Ek sal vir julle Parakleet wees in die hemel. Én Ek sal vir julle 'n ander Parakleet - die Gees - stuur om by julle te wees. Dis is voordelig, omdat julle dan twee Paraklete het. Wat beteken "Parakleet"?...more37minPlay
May 12, 2024Erediens 2024-05-12 | Hemelvaart🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥voorspraak,hemelvaart,en groeiJesus: "As julle My iets in my Naam vra, sal Ek dit doen.”(Joh 14:14)...more37minPlay
May 07, 2024Erediens 2024-05-05 | Van die stem van een🙌😇🙏✝️🔥❤️🔥Van die stem van een......maak die pad van die Here!......tot almal se stemme......"Die Here is hier!"(Jes 40:1-11)Erediens Sondae* Hofstr 2, TuineAanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥* Youtube* Facebook...more29minPlay
April 28, 2024Erediens 2024-04-28 | Gasvry - waar brose harte Jesus vindGasvry -waar brose harte Jesus vind(Luk 7:31-50)Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. Saam eet gee elkeen van ons geleentheid om broos te wees of nie. Wie waardeer Jesus die meeste - mense wat broos is of hulle wat selfvoldaan is?Erediens Sondag 28 April 2024, 9:30* Hofstr 2, Tuine...more37minPlay
April 22, 2024Erediens 2024-04-21 | Kom inGasvry - om Jesus te ontvang(Luk 5:27-32)Jesus het gereeld in mense se huise ingegaan en saam met hulle geëet. 'n Oop deur vertel van 'n oop hart; saam eet vertel van diep konneksie. So, met oop harte en diep konneksie, leef ons met Jesus elke dag. Daaarom, as ander mense by my verbykom, is my hart reeds oop en gereed vir konneksie....more40minPlay
April 22, 2024Erediens 2024-04-14 | Oop huiseGasvryheid eggoGod se hart(Hand 2:46)Die evangelie kom met 'n sleutel vir jou huis. Die praktiese toets of ek Jesus se liefde vir my verstaan is gasvryheid (1 Pet 4:8-9)....more1h 3minPlay
April 22, 2024Erediens 2024-04-07 | Om ander te seënOns is die verrassing!(2 Tim 2:24-3:5)Om ander te seën.Hoe vorder die aanskakel van ons Christus-DNS?...more36minPlay
March 31, 2024Erediens 2024-03-31 | Opstandingsondag🙌😇🙏✝️🔥Paasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34) Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?...more40minPlay
March 30, 2024Erediens 2024-03-29 | Goeie VrydagPaasnaweek - Wil jy weet hoe lyk God se liefde vir ons? Dis elke oomblik vars (Rom 8:34)Goeie Vrydag: Jesus maak sy soenoffer elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Opstandingsondag: Jesus maak sy nuwe lewe vir ons elke oomblik vars - Hy tree deurgaans vir ons in. Wat beteken dit prakties om wat Jesus doen, elke oomblik vars te lewe?Erediens Vrydag 29 en Sondag 31 Mrt 2024, 9:30• Hofstr 2, TuineAanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥• Youtube• Facebook...more47minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste:How many episodes does Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste have?The podcast currently has 63 episodes available.