Op weg met Jesus
(Joh 14:6, Mat 28:18-20, Luk 9:23-26)
Belowe ons geloof net 'n "pie in the sky when you die"? Of het ons geloof ook praktiese gevolge vir ons lewe hier?
Wat sal nou einlik aan jou lewe sin gee?
Sal jy inskryf by Jesus se skool van die lewe?
Erediens Sondag 11 Feb 2024, 9:30
• Hofstr 2, Tuine
Aanlyn 𝘎𝘦𝘳𝘦𝘧𝘰𝘳𝘮𝘦𝘦𝘳𝘥𝘦 𝘒𝘦𝘳𝘬 𝘒𝘢𝘢𝘱𝘴𝘵𝘢𝘥
• Youtube