Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Hier sal jy elke Sondag se erediens kan luister, waar ons die Woord van God ondersoek.Of jy 'n aktiewe lid van die gereformeerde gemeenskap is of net nuuskierig is oor ons erediens, hierdie podcast i... more
FAQs about Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste:How many episodes does Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste have?The podcast currently has 63 episodes available.
October 30, 2023Erediens 2023-10-29 | Soos Suurdeeg🙌🤴🙏✝🔥 Soos §µµrÐêêg(Mat 13:33)'n Mens werk die suurdeeg in die baksel in;die Gees laat die hele baksel rys....more26minPlay
October 23, 2023Erediens 2023-10-22 | In Christus😊🔥🙌🙏in Christus(Gal 3:26)Paulusgebruik 164 keer die begrip "in Christus/Hom". Ek verseker jou - as jy verstaan wat dit beteken dat jy "in Christus" is, sal jy nooitweer dieselfde oor die lewe dink nie. Ons sien uit om Sondag saam met jou voor God bymekaar te wees....more31minPlay
October 19, 2023Erediens 2023-10-15 | Is u aan ons kant?“Is u aan ons kant of aan ons vyande s'n?”"Nee..."...trek jou skoene uit"(Jos 5:13-15)Die konflik tussen Israel en die Palistyne kom al 4000 jaar lank. En dit het alles begin by mense wat wou doen wat die Here gesê het Hy sal doen. Maak ons dieselfde fout oor en oor en oor?...more40minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste:How many episodes does Gereformeerde Kerk Kaapstad Eredienste have?The podcast currently has 63 episodes available.