Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Komatipoort:How many episodes does Gereformeerde Kerk Komatipoort have?The podcast currently has 147 episodes available.
March 15, 2020Matt 15 Die vyfde gebod: Eer jou vader en jou moederPreek #6 van die Tien Gebooie Reeks Hoofpunte: 1. God se Woord is belangriker as menslike tradisies 2. God gebied: Eer jou vader en jou moeder! 3. Dien God met jou hele hart, ook wanneer dit by die vyfde gebod kom...more28minPlay
March 08, 2020Hosea 1 Die HERE se getrouheid gee hoopHoofpunte: 1. Die profeet, die prostituut en die ontroue volk 2. Die getroue Here gee hoop 3. Lewe as kind van die lewende God...more27minPlay
March 01, 2020Eksodus 20 Gedenk die sabbatdag, dat jy dit heiligPreek #5 van die 10 Gebooie Reeks. Hoofpunte: 1. Die sabbat in die Ou Testament 2. Jesus Christus het die sabbatsgebod vervul 3. Lewe met die oog op die ewige rus...more28minPlay
February 23, 2020Hebreërs 12 Ons Vader tug ons in liefde tot ons beswilHoofpunte: 1. God se tug wys dat jy sy kind is en dat Hy lief is vir jou 2. God het 'n doel met die tug 3. Reageer reg op jou Vader wat jou tug...more25minPlay
February 16, 2020Hebreërs 11,12 'n Atleet wat volhard, nie 'n toeskouer wat agteroorsit nieHoofpunte: 1. Elke gelowige is 'n atleet en nie 'n toeskouer nie 2. Jesus Christus is die Begin en die Voleinder van die geloof 3. Fokus op Hom om te volhard en nie uit te sak nie...more32minPlay
February 09, 2020Levitikus 24 Die 3de gebod: Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik niePreek #4 van die 10 Gebooie Reeks. Hoofpunte: 1. Die Here se Naam mag nie misbruik word nie 2. Die oortreding van hierdie gebod word met die dood gestraf 3. Deur Christus kan en moet ons God se heilige Naam reg gebruik...more26minPlay
February 02, 2020Eksodus 32 Die 2de gebod: Aanbid jy God of jouself?Preek #3 van die 10 Gebooie Reeks Hoofpunte: 1. Die volk se eiewillige godsdiens 2. Eiewillige godsdiens is niks anders as selfaanbidding nie 3. Aanbid jy God of jouself...more34minPlay
January 26, 2020Jesaja 44 Die 1ste gebod: Jy mag naas My geen ander gode hê niePreek #2 van die 10 Gebooie reeks. Hoofpunte: 1. Die Here is die enigste God 2. Die nutteloosheid van afgode 3. Draai weg van jou afgode af en dien God alleen...more27minPlay
January 19, 2020Matteus 5 Jesus Christus het gekom om die wet te vervulPreek #1 van die 10 Gebooie reeks. Hoofpunte: 1. Jesus het nie gekom om die wet of die profete te vernietig nie 2. Jesus het gekom om die wet te vervul 3. Ons deel in sy geregtigheid...more24minPlay
January 12, 2020Jeremia 7 Los jy die Here by die kerkgebou?Hoofpunte: 1. 'n Valse vertroue op die tempel 2. 'n Lewe tot die Here se eer is deel van aanbidding 3. Moenie die Here by die kerkgebou los nie...more27minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Komatipoort:How many episodes does Gereformeerde Kerk Komatipoort have?The podcast currently has 147 episodes available.