Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Komatipoort:How many episodes does Gereformeerde Kerk Komatipoort have?The podcast currently has 147 episodes available.
October 20, 2019Openbaring 2 Wees getrou tot die dood toePreek #3 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle is verdruk en arm en tog is julle ryk 2. Die Here bly in beheer al neem vervolging toe 3. Wees getrou tot die dood toe...more21minPlay
October 13, 2019Openbaring 2 Keer terug na jou eerste liefde toePreek #2 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Die gemeente hou aan die waarheid vas 2. Die gemeente het hul eerste liefde versaak 3. Die Koning gee Self die oplossing...more25minPlay
September 29, 2019Openbaring 21:1-8Ek glo aan die opstanding van die liggaam en die ewige lewe...more25minPlay
September 22, 20192 Korintiërs 5:11-21Preek #9 van die "Ek Glo..." reeks. Hoofpunte: 1. God vergewe ons sondes en spreek ons vry 2. God versoen my met Homself 3. Nou lewe ek 'n nuwe lewe in Christus...more23minPlay
September 15, 20191 Timoteus 3:14-16Preek #8 van die "Ek glo..." reeks. Hoofpunte: 1. Die Kerk is God se huisgesin 2. Die Kerk is die draer en beskermer van die waarheid 3. Die waarheid wat ons vashou, bely en verkondig...more25minPlay
September 08, 2019Romeine 8:1-17Preek #7 van die "Ek glo..." Reeks. Hoofpunte: 1. Mense is slawe van die sonde op pad na die dood toe 2. Die Heilige Gees maak ons God se kinders 3. Die Heilige Gees maak ons heilig en lei ons om as God se kinders te lewe...more24minPlay
September 01, 2019Matteus 25:31-46Ek glo in Jesus Christus wat sal kom om die lewendes en die dooies te oordeel...more24minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Komatipoort:How many episodes does Gereformeerde Kerk Komatipoort have?The podcast currently has 147 episodes available.