Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Gereformeerde Kerk Komatipoort:How many episodes does Gereformeerde Kerk Komatipoort have?The podcast currently has 147 episodes available.
January 05, 2020Openbaring 3 Moenie die Koning naar maak met geestelike louheid nieOpenbaring 3:14-22...more26minPlay
December 29, 20192 Kron 20 'n Gebed, belydenis en verantwoordelikheidHoofpunte: 1. Die gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood 2. Die belydenis: Ons Vader is die enigste Bron van alles wat goed is 3. Die verantwoordelikheid: Vertrou, bid, doen...more24minPlay
December 25, 2019Lukas 2 Dit lyk nie reg nie en dit ruik nie reg nieHoofpunte: 1. Dit lyk nie reg nie 2. Dit ruik nie reg nie 3. Juis dit lei tot eer en vrede...more21minPlay
December 22, 2019Jeremia 23 Die HERE is ons geregtigheidHoofpunte: 1. Die HERE gaan die selfsugtige konings van sy volk straf 2. Die HERE gee self 'n regverdige Koning met die naam "Die HERE is ons geregtigheid" 3. Die regverdige Koning gee vrede, eenheid en veiligheid in sy koninkryk...more23minPlay
December 16, 2019Psalm 46 Die almagtige en getroue Here is vir ons 'n beskuttingHoofpunte: 1. Die Here is almagtig 2. Hy is getrou aan sy verbond 3. Hy is 'n beskutting vir sy Kerk...more22minPlay
December 15, 2019Openbaring 3 Hou vas aan die Evangelie en bely die Here se Naam, al is julle krag min!Preek #7 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy kerk" Hoofpunte: 1. Julle het min krag, maar is geestelik sterk 2. Hou aan om aan die Woord vas te hou en weet dat Ek julle vashou 3. Die oorwinnaars gaan ewig by God wees...more27minPlay
November 17, 2019Eksodus 4 Dit gaan nie oor jou nie!Hoofpunte: 1. Die Here is soewerein 2. Dit gaan nie oor jou nie 3. Die manier waarop jy gered word, wys dat dit oor die Here gaan...more24minPlay
November 10, 2019Openbaring 3 Word wakker van jul geestelike slaap!Preek #6 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. Julle het die naam dat julle lewe, maar julle is dood 2. Word wakker van jul geestelike slaap 3. Lewe met skoon klere...more23minPlay
November 03, 2019Openbaring 2 Moenie dwaalleer duld niePreek #5 van die reeks "Die Koning se boodskappe aan sy Kerk" Hoofpunte: 1. 'n Warm gemeente wat dwaalleer duld 2. Die Here is ernstig oor dwaalleer en tree Self daarteen op 3. Hou net vas wat julle het...more25minPlay
FAQs about Gereformeerde Kerk Komatipoort:How many episodes does Gereformeerde Kerk Komatipoort have?The podcast currently has 147 episodes available.