Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
February 14, 2022Rudi Nagel - 14 Feb 2022 - Luister na die Lowergroen Leermeesters van die LeweRudi gebruik die puik simboliek van bome om ons die week te leer hoe om voluit te lewe!...more19minPlay
February 07, 2022Rudi Nagel - 7 Feb 2022 - Droë Stok of Floreerende BoomAs mense ons vra hoe dit met ons gaan, wat sê ons? Ons sê: Dit gaan goed! - maar baie keer gaan dit nie goed nie. God weet alles en ken ons goed, so ons moet oop wees oor ons situasies en met Hom 'n pad stap om oorwinning to kry....more16minPlay
January 31, 2022Rudi Nagel - 31 Jan 2022 - Sonder om te VerwytHoe kan ons in elke situasie wysheid gebruik? Ons kan sonder God niks van waarde doen nie, so kom ons vra vir wysheid by God, sonder verwyt, en ons lewe in wysheid en nie dwaasheid nie....more16minPlay
January 24, 2022Rudi Nagel - 24 Jan 2022 - Wat is die Toestand van jou Hart?Rudi vra: Is ek Baremhartig, Daremhartig of Doringhartig?...more15minPlay
January 17, 2022Rudi Nagel - 17 Jan 2022 - Nie Alleen NieGod is met ons. Dit maak nie saak wat ons ondervind nie....more16minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.