Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 216 episodes available.
July 19, 2022Rudi Nagel - 19 Julie 2022 - “Boom Menslik”‘n Boom soek lig. Dit vermy die duister en soek dit wat dit lewe gee. Hoe beweeg ons ‘lig’ toe in ons lewens...more16minPlay
July 05, 2022Rudi Nagel - 5 Julie 2022 - Waar die Boom Val Daar Bly Hy LêVandag het Rudi spesifiek in die Bybel gaan soek vir 'n storie oor 'n boom. Het jy geweet die storie is in die Woord?...more16minPlay
June 27, 2022Rudi Nagel - 27 Junie 2022 - Die Kat Uit Die Boom KykKom ons gebruik ons persepsie om te bepaal wat eintlike in 'n situasie aangaan. Gebruik jou verstand, maak slim besluite en besluit om te besluit om met Jesus 'n verhouding te hê!...more15minPlay
June 20, 2022Rudi Nagel - 20 Junie 2022 - Wortel en Tak Uitroei 2Daar is sekere goed in ons lewens wat ons wil verwyder. Dinge wat nie meer daar moet wees nie. Wat in jou lewe moet UIT?!...more14minPlay
June 13, 2022Rudi Nagel - 13 Junie 2022 - Wortel en Tak UitgerooiWat is die dinge in jou wêreld wat meer van jou af steel as om waarde toe te voeg? Om net the 'takke van slegte dinge te verwyder is net die begin...ons moet by die 'wortel' uitkom om dinge regtig te kan verander!...more14minPlay
June 06, 2022Rudi Nagel - 6 Junie 2022 - Deur die Hout Deur'n Deur skei twee ruimtes - Binne van buite.Jesus is ons 'Deur' en Hy verbind twee werelde.Rudi vertel ons meer......more11minPlay
May 30, 2022Rudi Nagel - 30 Mei 2022 - Jesus Die SkrynwerkerDaar is so baie maniere wat ons na Jesus kan kyk. Wie is Hy vir my en vir jou?...more12minPlay
May 23, 2022Rudi Nagel - 23 Mei 2022 - Die Appel Val Nie Vêr Van Die Boom Af nieDaar is potensiaal in elke een van ons en ons doen dinge baie keer soos 'n pa of ma. Wat van die dinge van die Here? Is it deel van ons gedrag en denkwyse?...more14minPlay
May 16, 2022Rudi Nagel - 16 Mei 2022 - Waar Dawid Die Wortels Begrawe HetRudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk....more15minPlay
May 09, 2022Rudi Nagel - 9 Mei 2022 - Boomgom BoomgoudRudi brings ons 'n wonderlike boodskap van vrede en aanmoediging. Net soos die boomgom die boom genesing bring, so bring Jesus ook genesing in ons lewens in. Vandag vertel Rudi sy storie met so veel gevoel en empatie....more19minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 216 episodes available.