Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
April 25, 2022Rudi Nagel - 25 April 2022 - Luister na die Wind in die WilgersRudi gee ons 'n kans om net stil te word, en die luister. Wat hoor jy?...more15minPlay
April 18, 2022Rudi Nagel - 18 April 2022 - Versteen of VerstaanIn jou eie lewe, is jy 'uitgekuier' met die Evangelie, of is dit iets lewendig in jou? Is dit dood, of lewe dit?!...more14minPlay
April 11, 2022Rudi Nagel - 11 April 2022 - Blommetjies en BytjiesRudi bring ons nog 'n uitstekende gesprek or hoe blare, blomme en bome vergelyk kan word met ons as mense wat wil groei en iets vir God en ander wil beteken....more12minPlay
April 04, 2022Rudi Nagel - 4 April 2022 - Deur die BlareOns verskil, net soos daar so baie verskillende blare is nie. Rudi help ons om te sien hoe ons soos blare is!!Die Here kan ons help om wie ons is to aanvaar en om goed met ander to kan werk ....more13minPlay
March 28, 2022Rudi Nagel - 28 Maart 2022 - Hoekpaal of Bos'n "Hoekpaal" praat van iemand wat makliker alleen staan - 'n introvert. 'n "Bos" is meer van 'n ekstrovert en Rudi vertel ons meer....more14minPlay
March 21, 2022Rudi Nagel - 21 Maart 2022 - Plank, Paal of PragboomGod is die outeur van die lewe. In ons is lewe, en ons is soos bome geplant om lewe te bring aan ander om ons. God gee ook wat ons benodig om ander se lewens beter te maak....more15minPlay
March 14, 2022Rudi Nagel - 14 Maart 2022 - Jaarringe: Opgevoude OnthouJaarringe vertel 'n storie oor hoe elke jaar van die boom se lewe gegaan het. Daar is jare in ons lewens wat ons gelos het met goeie, mooi herinneringe en party jare was harde jare, maar God was met ons deur hulle almal....more17minPlay
March 07, 2022Rudi Nagel - 7 Maart 2022 - Jy Voel Dit Aan Jou Bas!Lewe ons soms agter 'n masker? Is ons te 'hardebas'? Hoe kan ons sag word en eg word, en gemaklik wees met wie ons regtig is, en hoe ons voel?...more17minPlay
February 28, 2022Rudi Nagel - 28 Feb 2022 - Reddingsboei, ReddingsboomDie Here sal ingryp en daar vir ons wees wanneer ons Hom nodig het....more15minPlay
February 21, 2022Rudi Nagel - 21 Feb 2022 - Diep GewortelRudi deel weer 'n pragtige boom metafoor met ons as hy ons herinner aan hoe ons in God gewortel is, en hou Hy ons 'voed'....more16minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.