Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
September 21, 2022Rudi Nagel - 13 September 2022 - Wees netso lief vir jou buurboom as jou eie basRudi gee ons ‘n boom perspektief oor wat Jesus gedeel het in Matt 22:35...more15minPlay
September 07, 2022Rudi Nagel - 06 September 2022 - Lente is Los in die BosDie seisoene is besig om te draai. Die bome weet dinge verander and hulle verander ook. Daar is ‘n tyd vir alles en verandering is deel van die lewe....more13minPlay
September 05, 2022Rudi Nagel – 30 Augustus 2022 - Lesse In Die BosOns leer maklik van die mense om ons, maar ons moet seker maak dat ons eers die lesse uit die Woord gebruik om ons lewens to vorm....more15minPlay
August 24, 2022Rudi Nagel - 23 Augustus 2022 - Maraai BonsaiNie elke persoon wil applous ontvang nie. Hulle is gelukkig om agter die skerms te werk, maar hulle wil nie geïgnoreer word nie. Rudi help ons om meer oor aanvaardende mense te verstaan....more16minPlay
August 16, 2022Rudi Nagel – 16 Augustus 2022 - Stemme in die BosOns word elke dag deur baie stemme beinvloed. Na watter stemme gaan ons luister? Wie mag ons gedrag, gadagtes en idees vorm?...more11minPlay
August 10, 2022Rudi Nagel – 09 Augustus 2022 - Mense Loop Soos Bome RondGod wil hê dat ons na mense kyk deur ‘n ander perspektief. Ons moet tyd met ander spandeer om hulle beter te leer ken and hulle perspektief to onderstaan. Kom ons leer van ander en laat hulle ‘n groter impak op ons lewens maak....more11minPlay
August 02, 2022Rudi Nagel – 02 Augustus 2022 - Maria Kareeboom – Teen Alle VerwagtingeIs ons die tipe mense wat lafenis kan gee vir ander? Mense wat baie sukkel weens vreeslike omstandighede het iemand nodig wie hulle kan hulp en vir hulle kan opstaan en vir hulle regte veg. Waar kan ons dien? Rudi deel oor iemand wie hy ontmoed het, wie teen alle verwagtinge, ongelooflike dinge in die gemeenskap doen....more12minPlay
July 27, 2022Rudi Nagel – Veerkragtigheid - 26 Julie 2022“Net soos ‘n boom, word ons deur ons omstandighede ‘afgekap’. Maar, as ons die regte hulp kry kan ons weer ‘groei’. Veerkragtigheid is wat ons benodig om weer en weer en weer op te staan en om aan te hou, selfs is dinge om ons baie moeilik....more14minPlay
July 19, 2022Rudi Nagel - 12 Julie 2022 - Natanalel onder die vyeboomRudi deel weer ‘n pragtige boom metafoor met ons in die program. Hy vertel die story uit die boek van Johannes van Jesus wie vir Nataniel onder ‘n vyeboom ontmoet het, en wat tussen hulle twee gebeur het....more13minPlay
July 19, 2022Rudi Nagel - 19 Julie 2022 - “Boom Menslik”‘n Boom soek lig. Dit vermy die duister en soek dit wat dit lewe gee. Hoe beweeg ons ‘lig’ toe in ons lewens...more16minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.