Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
March 21, 2023Rudi Nagel - HerfsbomeOns gaan deur verskillende seisoene van die lewe en selfs as ons ouer is, kan ons nog steeds droom en mik om daardie drome te bereik....more16minPlay
March 14, 2023Rudi Nagel - Gaan BosOns sê iemand is besig om 'bossies te raak'. Rudi deel uit sy eie lewe, oor 'n familielid met Parkinsons en hoe dit baie naby aan die hart kom and aan jou vrede knaag....more16minPlay
March 07, 2023Rudi Nagel - 'n Bybelse BosberaadDie wonder van raad en advies is waaroor Rudi deel hierdie week. Baie van ons kan getuig waar jy al raad gekry het of selfs 'n teken van God of uit Skrif gekry het wat ons rigting in die lewe gegee het....more14minPlay
February 28, 2023Rudi Nagel – Eerste Bome Eden BoomeRudi vat ons terug na die begin, na Eden. 'n Tyd van mooi, 'n tyd van vrymoedigheid, geen skuld gevoelens en geen sonde... alles was soos dit moet wees....more16minPlay
February 14, 2023Rudi Nagel – Almal Aan BoordVoel jy soms eensaam en verlate? Ons het mekaar nodig en ons moet mekaar kan dra en opdra....more14minPlay
February 07, 2023Rudi Nagel – ‘n Boord Word Aan Sy Vrugte GekenOns wil nie in onsekerheid en vrees lewe nie. Ons wil hier en nou met Hom wees. Hy is genoeg vir ons en sy genade is elke dag nuut. Ons kan God vertrou om ‘n lewe wat saak maak te geniet....more14minPlay
January 31, 2023Rudi Nagel – ‘n Boom Word aan sy Vrugte GekenRudi deel Jesus se woorde uit Lukas 6 van vers 43. Ons moet onthou dat uit die volheid van die verstand, wil en emosie praat die lippe....more15minPlay
January 24, 2023Rudi Nagel - Botsels en BotsingsDie Here is nie 'n Mooiweervriend nie. Hy is net so veel met ons as die lewe ons 'n klap gee! Die 'botsings' van die lewe gebeur met ons almal. Ons moet nie bitter word nie, maar laat God die slegte omdraai in ons lewens....more13minPlay
January 10, 2023Rudi Nagel - Wanneer 'n boom onverwags omvalRudi deel uit sy eie lewe en die seer wat ‘n mens voel as jy iemand naby aan jou verloor. Jesus is sterk genoeg om vir jou ‘n Book van Lewe te wees en sal jou hoor, hulp en lei....more14minPlay
December 13, 2022Rudi Nagel – Koeltebome vir Elia, Hagar en ook RudiOns moet rus. Ons moet verligting kry en Rudi help ons weer hierdie week om wysheid te ontvang oor hoe om daardie rus te kry, al is ons almal anders....more16minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.