Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
August 22, 2023Rudi Nagel - Mahonie PolonieMahonie (Mahogany) is duursaam. Polonie is alledaags. As die lewe jou stamp, is dit wat uitkom duursaam of is dit nietig?...more16minPlay
August 15, 2023Rudi Nagel - Gestuite StompeWat as dit nie net 'n klein , ligte stampie is wat jy kry nie? Na Wie gaan ek as ek 'n vernietigende stamp beleef?...more13minPlay
August 08, 2023Rudi Nagel - Gestampte StompeAs 'n motor 'n stamp kry, is daar 'n paneelklopper om dit reg te maak . Wat kom uit jou binneste te voorskyn, as die lewe jou 'n stamp gee?...more16minPlay
August 01, 2023Rudi Nagel - Makadamia MikeRudi se ontmoeting met Mike, 'n Malawise Makadamia boer, laat hom wonder. Verkies hy 'n afgerammelde wegneemete of 'n gebalanseerde feesmaal?...more15minPlay
July 25, 2023Rudi Nagel - Stompe en StampeOns trek weg in Psalm 68, en maak 'n vinnige draai in 1968. Dan gaan sit ons op 'n Boomstomp om te dink. O, die sekerheid wat verwondering kan bring!...more14minPlay
July 18, 2023Rudi Nagel - Inni BosBosvelde-en Bos-feeste. Kaggelhout en kaggel-goud. Jy is meer werd as goud, daarom dat jy gesuiwer word!...more14minPlay
July 12, 2023Rudi Nagel - Sneeu, Snoei en BloeiSeisoene, terugsny en ander genades. Dit voel of jy bloei, todat jy begin groei....more14minPlay
July 04, 2023Rudi Nagel - Hierdie Indringer Boom is 'n InbringerIndringer Bome is 'n pes. Heilige Gees se werk in my kan soos 'n aangename koffie geur versprei. Behalwe as ek dit soos 'n ongewensde indringer op ander afdwing....more12minPlay
June 27, 2023Rudi Nagel - Barbers, Bokke en BomeElke diertjie het 'n tuiste. Waar gaan jou binneste sy rusplek vind?...more13minPlay
June 20, 2023Rudi Nagel - Bome by WaterstromeBome benodig water.Mense benodig liefde.Wie sal 'n sterwende kind se liefdes-leivoor wees?...more18minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.