Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
October 31, 2023Rudi Nagel - Pere of Gewere, voel ek dan Vere?Terwyl ek en my spierwit skoolmaats onder 'n peerboom gestaan en praat het oor meisies en dinge, was my bruin en swart tydgenote dikwels aan gewere en gevare op hul skoolterrein blootgestel......more11minPlay
October 24, 2023Rudi Nagel - Om te StamboomOm te Stamboom'n Groot deel van wie ek is, het te make met my herkoms en ook met my voorouers. Ek leer egter nog daagliks dat ek meer is as net 'n afstammeling. Ek is ook ingeënt......more11minPlay
October 17, 2023Rudi Nagel - My Nooi is in 'n NartjieDrie Digters gee rigting aan ons gesprek. Die eerste digter met pen en papier. Die ander twee digters is met penwortel en blomme versier....more16minPlay
October 10, 2023Rudi Nagel - Mnr Besembos BekkerMet 'n besem in die hand en 'n vraag in die hart, stel ek Mnr Bekker bekend. Gaan my besembos se jaarringe so lank sigbaar bly soos hierdie besondere man s'n?...more17minPlay
October 03, 2023Rudi Nagel - Agter die Kap van die Byl komNa heelwat 'stomp' gesprekke, wil ek skerper word. Bosbouers en houtkappers besoek Psalm-Saam 'n paar mylpale. Dan die moeilikste vraag: hoekom doen ek die dinge wat ek doen?...more17minPlay
September 26, 2023Rudi Nagel - Soetdoring StilgeboorteDaar is Soet en daar is Dorings in die Lewe. Is daar steeds geboorte in ‘n Stilgeboorte?...more17minPlay
September 19, 2023Rudi Nagel - Afgestompte AkasiaEk en jy stap Psalm-Saam tot by 'n Afgestomte Akasia.Nadat ek 'n paar herinneringe deel, vra ek myself af: "Is Vader se onbeskryflike glorie vervelig?''Sommige dinge kan my woorde net nie bykom nie...Kom bedink die vraag saam met my....more16minPlay
September 12, 2023Rudi Nagel - Ek in my klein BoompieHoe beinvloed gelowiges hul wye wêreld, sonder om “wêrelds” te raak? Ons kyk ook Psalm- Saam na wat als in 1975 gebeur het....more16minPlay
September 05, 2023Rudi Nagel - Boompie vir EensamesBalade vir ‘n Enkeling. Een is ‘n Heelgetal. Enkellopend is nie half-gebak. Hoe dink die Drie-Enige God oor alleen wees?...more17minPlay
August 29, 2023Rudi Nagel - Anti- MerantiMeranti is gawe hout. ''Aunties'' is gawe Tantes. As ek ''anti" iets is, is ek daarteen. Daar is nog 'n ander, belangrike manier om "anti" te verstaan....more16minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.