Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 216 episodes available.
December 03, 2024Rudi Nagel - Hierdie Boom is 'n Opslag UitskieterIn hierdie episode van Rudi Nagel, duik ons in die betekenis en impak van 'n uitskieterboom, wat simbolies is vir groei, verandering, en die potensiaal om uit die gewone te styg. Rudi bespreek hoe sulke "boom" metafore inspirasie kan bring in jou eie lewe en reis....more11minPlay
November 26, 2024Rudi Nagel - Koffieboom KonnosieursLekkerbekkige lidmate word aan hul neus rondgelei. Vredes-fynproewers volg shalom na. Jou besluit waar om in die gemeenskap en gementelewe betrokke te raak, maak saak. Laat Vader se smaakvoorkeur jou lei....more11minPlay
November 19, 2024Rudi Nagel - Broodboom in die OondjieDie totale uitwissing van alle vorme van lewe. Daardie gedagte kan jou emosies laat vries van vrees. Daar is egter 'n selfs groter gevaar:. Naamlik as jy self ophou lewe, nog lank voordat jy gesterf het. Laat die Sonstrale van hoop jou emosionele oond verhit!...more11minPlay
November 12, 2024Rudi Nagel - Waboom, Wind in die Hare, Wiele aan die BlareFynbos, growwe stakings, en Voortrekker ingineurswese, rol voor ons ore verby in hierdie gesprek. Net soos 'n Mercedes bus se wiele, maak ons lewens baie draaie. Die God van Genade is in elke draai saam met ons....more11minPlay
October 29, 2024Rudi Nagel - Bring vir die Harlekyn nog BoomalwynHarlekyne is nie die enigste narre wat hul ware emosies soms verskuil tydens sosiale interaksies nie. 'n Glasie wat geskink en geklink word, mag soms wel tydelik troos bring. Die klank van 'n hart wat uitgestort word voor die Lewende God, is egter die begin van ware troos....more11minPlay
October 22, 2024Rudi Nagel - Wattel, Wattel, o watter kant toe nou?Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers.Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"...more10minPlay
October 22, 2024Rudi Nagel - Wattel, wattel kant toe nou?Wattel, Wattel, o watter kant toe nou?Die Jaar van inperking was ook 'n jaar van Indringers.Virusse, wattels en ongenooide emosies het ons land en lewe ingeval. Vader is nooit onsydig wanneer ons vra "Watter kant toe nou?"...more10minPlay
October 15, 2024Rudi Nagel - Tambotie TameletjieWanneer jy tambotie-hout gebruik om meubels te maak, kan dit bewondering ontsluit. Wanneer jy egter tambotie-hout vir 'n braaivleisvuur gebruik, kan jy krampe, en selfs lewesngevaar ontsluit. So het sommige tammeletjies in my binneste, ook al heel onvoorsiene reaksies ontsluit....more11minPlay
October 08, 2024Rudi Nagel - Tiptol en TaaibosHoekstene en vuuryle se interaksies met swaartekrag verskil. Net so kan jou belewnis verskil: Jy voel dalk asof jy vassit, of dat jy vasgehou word. Hoe dit ook al sy, Hy bly aan jou sy!...more11minPlay
October 01, 2024Rudi Nagel - Kastaiing FraiingIn vergange jare was daaglikse probleme, en ook Kastaiing bome baie algemeen. In moderne tye is daardie daaglikse probleme steeds algemeen. Die kastaiing verspreiding het egter heeltemal uitgerafel. In hierdie gesprek begin ons 'n paar los drade bymekaar trek, om so die knoop te probeer deurhak....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 216 episodes available.