Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 171 episodes available.
March 19, 2024Rudi Nagel - Eikeboom EersgeboreneVandag se gesprek is vir my baie spesiaal. Dit bring vir my kosbare onthou van ons eerste swangerskap, geboorte en pienkvoet prins....Ons het almal 'n "Rakker" streep in ons, maar net soos 'n eikeboom Akkers dra om voort te plant, kan ons ook Oaks of Righteousness voortbring....more11minPlay
March 12, 2024Rudi Nagel - Denne DeiningDie deinng van Denne bome in stormwind, kan herinner aan die gedruis van die see. Die deining van 'n slapende baba koppie op moederbors is tekenend van vrede. Laat hierdie twee uiteenlopende beelde jou herinner dat jy die deining van Vader se hart kan voel, selfs wanneer die lewenstorms rondom jou woed....more11minPlay
March 05, 2024Rudi Nagel - Hier, Daar of nog 'n Hele Ent Verder die Bosse inVandag se 'boom' vra: Is jy ook 'n boom herder? Die Ente leer ons ook dat ons kan wortel skiet. Swerwers, toeriste, nomade, pelgrims en ander reisigers vind hulle toevlug en tuiskoms by ons Veilige Bergvesting....more10minPlay
February 27, 2024Rudi Nagel - Hier Daar en 'n ent Verder die Bosse inOok in 1993 was die lewe vol veranderinge en was baie van ons swerwers. Vandag se "boom"" help my om te besef dat reisigers kan Tuiskoms vind. Al bly daar omwentelinge rondom ons gebeur, kan ek tot ruste kom. Nie 'n Ent vorentoe nie, maar hier en nou ....more11minPlay
February 20, 2024Rudi Nagel - Blinkoog BlinkbaarDie wag-'n -Bietjie Blinkblaar Doring boom is aan die woord. In 1992 was ek jonk en hiper-aktief. In 2024 is ek ouer, wyser en hiper-dankbaar. Blinkblaar aktiwiteit kan groei tot blinkhaar genade......more11minPlay
February 13, 2024Rudi Nagel - Doring BekoringIn die mooie Bosveld is daar baie Soetdorings, Knoppiesdorings, en ook Haak-en-Steekdorings. Voel dit asof jou lewe meer dorings as hele Springbokvlakte het? Psalm 91 herinner jou dat die Here 'n skild, 'n vlerk en 'n donsveer van beskerming bied, te midde van die steke van die lewe....more11minPlay
February 06, 2024Rudi Nagel - Nuuskierige Noem-NoemOns Vader Noem jou Sy geliefde. Wat Noem jy Hom? Hy is fassineerend, is jy nuuskierig genoeg om uit te vind hoekom? En anders as vanag se boom, die veldvrug noemnoems, los ons tye met Hom nooit 'n bitter smaak in ons mond nie....more11minPlay
January 30, 2024Rudi Nagel - Begaafde BoomklimIn hierdie broos gesprek deel ek hoe Vader my vashou, selfs toe ek kies om van die stewigste takke in my lewensboom te laat los .......more10minPlay
January 23, 2024Rudi Nagel - Dwergbroodboom Dissipelskap - 23 Jan 2024Die dertig sentimeter hoë Dwergbroodboom herinner ons dat ook ons lewens drome gedisspel kan word. Jou waarde lê nie in jou posisie en status nie. Hy stap 'n pad met jou. Deel van hierdie pad behels vir my dat ek een of meer vertrouelinge toelaat om in elke deel van my lewe in te spreek....more11minPlay
January 16, 2024Rudi Nagel - Kameeldoring KibbutzGeleerde Bybelkenners het die voorreg om baie agtergrond kennis te kon opdoen, Maar elke Kaalvoet Klonkie het volle toegang tot ons Vader. Hy wil Homself aan ons elkeen bekend maak. Gaan jy saam op ontdekkingsreis?...more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 171 episodes available.