Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
September 17, 2024Rudi Nagel - In die Lente maak Konings Oorlog, en Bome BloeiJesus is Vredevors, maar ook die Bevelvoerder van die lêer van die Here. Terwyl ons altyd vredemakers bly , moet ons nie toelat dat boelies, skurke en terroriste die vryheid kry om te intimideer nie. Saam met koning Dawid, klim ons van die dak van ledigheid af. Kom neem aktief en paraat stelling in!...more11minPlay
September 10, 2024Rudi Nagel - Plant 'n Boom, en hou op om te Droom!Kom ons vat ons goeie bedoelinge, rol ons moue op en begin!Ons kry ons hande vuil om 'n werklike verskil te maak in die mense rondom ons.Bome, steggies en kindergesiggies kan almal baat darby as ons oor gaan tot aksie....more16minPlay
September 03, 2024Rudi Nagel - Plant 'n Boom en begin te DroomVir Boomplantdag, word in hierdie lewendige ateljee gesprek babers, akkers en 400 gestorwe steggies genoem. Maar die eintlike diepte van Boomplantdag lê in die hoop op 'n beter, groener toekoms. Hierdie hoopvolle toekoms spruit nie voort uit bome nie, maar kan wel daardeur geïllustreer word....more12minPlay
August 27, 2024Rudi Nagel - Sekelbos Sny jou LosDie sekel in dood se hand, is ons almal se grootste indringer. Tog is dood se angel oorwin. Wanneer trane, miskrame en ander tragedies voel of hul gaan indring, is daar 'n geborge Gasheer wat jou Veilg kan laat tuiskom....more10minPlay
August 20, 2024Rudi Nagel - Ysterhout, nes Goud, Roes Nie!Hierdie held in die bos, is swaar om te bewerk. Volwassenheid, Gedelegeerde gesag en Interafhanklikheid, is nie net moeilik om te spel nie. Dis ook moeilik in spel te bring in ons lewens. Veral wanneer die skroewe van my lewe loskom. Sommige moeilik verwerkbare lesse is duursaam en waardevol... selfs meer as goud....more11minPlay
August 13, 2024Rudi Nagel - Kweper Peper, word Beter en BeterKwepers word ryp, en dan ook smakliker. Peperkorrels raak geurig, en daardeur bruikbaar. Kinders raak vlowassenes, en o so kosbaar. Laat my hart ook grootword, om U te ken....more11minPlay
August 06, 2024Rudi Nagel - Witstinkhout Lekker RuikVaaljapies en kleursensasies, te kies en te keur. Wat bedoel jy as jy sê, " Ons mense?"Net diesulkes wat dieselfde hoeveelheid kleurpigmente met jou deel, of die aangename geur van gesamentlikheid ?...more11minPlay
July 30, 2024Rudi Nagel - Hardekool Tuisskool'n Meester kan mooi meubels uit Hardekool hout maak. 'n Ander meester kan "Vuur, Vleis en Vriendskap" uit hardekool maak. 'n Vurige liefde vir leer kort ook stook.. Kom vertrou ons grootste leermeester, Rabbi Jesus, om daardie branding te bring.!...more10minPlay
July 23, 2024Rudi Nagel - Kosher SpekboomWat tref mens as jy Spekskiet? Spekuleer saam, waarom is bromponies, kitskoffie en ses nulle deel van hierdie Slimjantjie se 111de Boom Gesprek? Mag hierdie gesprek, sooos wafferse spekboomblare, ook jou lewe ophelder, verfris en voed!...more11minPlay
July 16, 2024Rudi Nagel - Raasblaar Desibel DissipelTablette, vuvuzelas, aanneming en ander verwonderinge vul ons 110de gesprek oor bome.Fluister of Bulder....Uitbundige Uitbarstings en ook innerlike kalmte, gee uitdrukking aan ons Vader se vele fassette....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.