Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
February 06, 2024Rudi Nagel - Nuuskierige Noem-NoemOns Vader Noem jou Sy geliefde. Wat Noem jy Hom? Hy is fassineerend, is jy nuuskierig genoeg om uit te vind hoekom? En anders as vanag se boom, die veldvrug noemnoems, los ons tye met Hom nooit 'n bitter smaak in ons mond nie....more11minPlay
January 30, 2024Rudi Nagel - Begaafde BoomklimIn hierdie broos gesprek deel ek hoe Vader my vashou, selfs toe ek kies om van die stewigste takke in my lewensboom te laat los .......more10minPlay
January 23, 2024Rudi Nagel - Dwergbroodboom Dissipelskap - 23 Jan 2024Die dertig sentimeter hoë Dwergbroodboom herinner ons dat ook ons lewens drome gedisspel kan word. Jou waarde lê nie in jou posisie en status nie. Hy stap 'n pad met jou. Deel van hierdie pad behels vir my dat ek een of meer vertrouelinge toelaat om in elke deel van my lewe in te spreek....more11minPlay
January 16, 2024Rudi Nagel - Kameeldoring KibbutzGeleerde Bybelkenners het die voorreg om baie agtergrond kennis te kon opdoen, Maar elke Kaalvoet Klonkie het volle toegang tot ons Vader. Hy wil Homself aan ons elkeen bekend maak. Gaan jy saam op ontdekkingsreis?...more11minPlay
January 09, 2024Rudi Nagel - Uitkap en UitsienOndankbare klagtes en ontevredenheid kom spontaan by ons op, soos indringerbome. Vroeg in die nuwe jaar, en elke dag hierna, het ons die keuse om aan te hou of op te hou. Kom ons vervang indringers met met 'n uitsien verwagting: Wat gaan ons Goeie Vader volgende doen?...more10minPlay
December 12, 2023Rudi Nagel - Rateltaai Rosyntjiesbos:Dra 'n Rosyntjiebos Rosyntjies? Het 'n Ratel 6 wiele of 4 pote? Daar is die begeerte om te weet: wat is feite, wat is flaters ? En dan is daar soms die verlange om soms te wil vergeet. Daar is dalk tydelike vergeet wat 'n oormaat drank kan bied, maar Vader wil meer as net 'n verdower wees. Kom ons kom oop en eerlik voor ons Geneesheer!...more11minPlay
December 05, 2023Rudi Nagel - Rosa Rosarium"To tree or not to Tree'' is iets wat ons vir die Roos "Boom" vra.''To soldier or not to Soldier for our country'', is 'n vraag wat ek as jong man eintlik moes gevra het. Verblindende patriotisme het my destyds verhoed om te vra waarom ek die wapen opneem teen my mede-landsburgers. Wat verhinder my vandag om te vra "can I dance while praying?"...more11minPlay
November 21, 2023Rudi Nagel - Apiesdoring ApplousMy goeie skoolvriend se jong jare was dikwels vol aapstreke. Ek en hy woon 'n Jeugkongres in Washington DC by. Sedertdien vervang onbaatsugtigheid my vriend se onnutsigheid. Kom staan onder die Apiesdoring om te hoor......more10minPlay
November 14, 2023Rudi Nagel - Kiaat Katalis"A Tree is a seed that took a stand!" My beginjare met die Here, was loop, val, opstaan en dan maar weer omval. 'n Katalis het my gehelp om te staan en te groei. Hierdie katalis is eenvoudiger , tog ingrypender as verwag...Ek deel so graag hierdie saad met jou , wat selfs meer waardevol as kiaathout is.....more10minPlay
November 07, 2023Rudi Nagel - Terwyl Geen meisie wil vertoef, wil elke Mango Groove.Ek en my skool maats is enkel lopend, mango's is asemrowend en Mango groove is ooglopend.Tussen al hierdie Lopende sake, Staan baie verhoudings in ons lewens en in ons land stil.Hou op om te probeer beïndruk en beheer en begin eerder saam geniet, saam move en groove....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.