Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
June 13, 2023Rudi Nagel - Hierdie Hout het HabitatBome kan amper ooral op aarde oorleef.Mense ook. Maar ons is nie net geskep om te oorleef nie!...more13minPlay
June 06, 2023Rudi Nagel - Hierdie Hout het HartHout bring Luuksheid. Bome kan getuie wees van 'n man wat sy hart volg. En hout kan selfs letterlik 'n hart verteer....more17minPlay
May 30, 2023Rudi Nagel - Ons Oudste Posbus boomOns Oudste Posbus boom.Bome, bootse, briewe en gebede. Kom ons gesels......more16minPlay
May 16, 2023Rudi Nagel - Al Sou Jou Vyeboom Nie Bot NieDroogtes en Donkertes is rondom ons. Lewe en Lig is nie ver van jou af nie....more16minPlay
May 09, 2023Rudi Nagel - Die Boom Wat Die Geskiedenis Gekraak HetIn die mensdom se hele verhaal is daar Een Boom wat alles verander het....more15minPlay
May 02, 2023Rudi Nagel - Spontane PlataneWat is meer soos Jesus ? Vrye Spontaaniteit of Fyn Beplanning?Of dalk albei??...more16minPlay
April 25, 2023Rudi Nagel - Nog 'n Klip in die Bos GooiVader se skepping gooi 'n klip na jou kant toe. Nie om te stenig, maar om te getuig van Sy betrokkenheid....more14minPlay
April 18, 2023Rudi Nagel - Nog 'n Keer om die Bos LeiOns bedink egte hout meubels, egte bedoelings en veral die Vader van alle waarheid....more14minPlay
April 11, 2023Rudi Nagel - Klip in Die Bos GooiSoms is dit liefdevol om op die man af te praat....more14minPlay
April 04, 2023Rudi Nagel - Om Die Bos LeiKonfrontasie kan direk of diplomaties gebeur. Ons stap om 'n bos, en leer in die proses iets oor harte....more15minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.