Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.
December 06, 2022Rudi Nagel - Kom na die Koelteboom Deel 03Voel jy moeg of leeg in die lewe, selfs as dit lyk as dinge baie good gaan? Dalk is dit tyd om te rus in die koelte van die genade van die Here....more16minPlay
November 29, 2022Rudi Nagel - Kom na die Koelteboom Deel 02Voel jy moeg of leeg in die lewe, selfs as dit lyk as dinge baie good gaan? Dalk is dit tyd om te rus in die koelte van die genade van die Here....more16minPlay
November 15, 2022Rudi Nagel – Kom na die Koelteboom Deel 01Voel jy moeg of leeg in die lewe, selfs as dit lyk as dinge baie good gaan? Dalk is dit tyd om te rus in die koelte van die genade van die Here....more17minPlay
November 08, 2022Rudi Nagel – Absalom om die EikeboomVrede is iets wat ons almal na smag. Rudi vertel ons meer oor Absalom, Dawid se seun, iemand wie nie vrede goed geken. Hoe kan ons vrede vind in ons eie lewens?...more16minPlay
November 01, 2022Rudi Nagel – Lemoenbome en VrugteDie Here ‘les’ ons dors, wil ons uitlig uit die dinge wat ons depresief laat voel en da tons saam voor Hom fees kan vier....more16minPlay
October 25, 2022Rudi Nagel – 18 Oktober 2022 - Tuis in my BoomhuisOns het almal ‘n storie of 2 van ‘n Boomhuis – daai spesiale plek wat net vir jou en jou vriende. Dis ‘n tyd vir of stilwees, of avontuur geniet. Dit is iets om te beleef! So ‘n plek van stilwees is ook nodig in ons lewens – maar maak net seker dat ons toegangklik bly!...more14minPlay
October 13, 2022Rudi Nagel – 11 Oktober 2022 - ‘n Groot Boom het in die Bos GevalRudi deel uit sy hart uit, oor stories van mense wat die wereld verlaat, en ‘n groot leemte gelaat het. Dis nie altyd die grootste name wat ons persoonlik raak nie....more15minPlay
October 11, 2022Rudi Nagel - 04 Oktober 2022 - Beurtkrag of BoomkragAs mense praat oor Beurtkrag, dan raak mense sommer warm onder die kiewe! Ons hou van kla en kerm. Maar wat van om antwoorde op die probleme te bied? Ons moet nie kla nie, ons moet bydra!...more14minPlay
October 11, 2022Rudi Nagel – 27 September 2022 - Kom Klim in die Boom en Luister NouRudi vra ons om ons oë toe toe maak en te kom luister. Ons het raad en rigting nodig en God is reg om dit met ons te deel....more15minPlay
September 21, 2022Rudi Nagel – 20 September 2022 - Klim Hier in Die Boom en Kyk DaarRudi vra ons om met mekaar en onself eerlik to wees. In die lewe gaan ons deur moeilike tye. Ons kan die tye nie ontken nie, maar hoe ko mons hierdeur?...more15minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - RUDI NAGEL have?The podcast currently has 185 episodes available.