Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.
October 30, 2024Zantie Swanpoel - Power of the PauseWhen we just take a few more moments to thing things through, we can make better choices, offering more grace, patience and kindness....more9minPlay
October 23, 2024Zantie Swanpoel - Sy weë is nie Ons weë nieDis moelik om te verstaan hoe die Here ALMAL kan llief he...self die wat williglik sleg doen. Hy voel en doen dinge wat ons nie verstann nie, maar ons kan weet Hy weet wat die beste is, en Hy is altyd goed....more12minPlay
October 16, 2024Zantie Swanpoel - ToevalGod weet presies hoeveel hare is op jou kop, en Hy regeer en sit op die Troon, so dit beteken niks is per toeval nie. God is betrokke by die detail,en dit beteken niks gebeur waaroor God nie weet nie....more11minPlay
October 09, 2024Zantie Swanpoel - Uithouvermoë in GebedGeloof is nie iets wat ons doen nie, dis wat ons is. Gebed verander ons omstandighede en dit verander ons. Daar is krag ook in stap en gesels met God, of fietsry of swem of draf. Dis van beweeg en met god gesels (as jy kan). Dis goed vir ons en ons verhouding met God - Gebed verander jou lewe....more11minPlay
October 02, 2024Zantie Swanpoel - Die SeënDie Here het ons Sy Woord gegee, en die Woord dra kragtige seëninge. Onthou jy dit en wat dit vir ons beteken?...more11minPlay
September 25, 2024Zantie Swanpoel - Ons Onbeperkte GodOns is so beperk in ons denke, so dit is vir ons moeilik om 'n God voor te stel vir wie niks onmoontlik is nie. God is werklik daar en Hy is iemand in wie ons ons vertroue kan plaas....more16minPlay
September 18, 2024Zantie Swanpoel - Hou Aan BidOns gebede maak die goue potte van die Hemel vol! Staan vas, en hou aan bid. God is getrou om te antwoord op die regte tyd....more12minPlay
September 11, 2024Zantie Swanpoel - Sout en LigAs dinge om jou vrot raak, moet jy vra wat aan gaan. Ons moet die sout van die aarde wees wat dinge 'vars' hou om ons. Ons moet dalk dinge begin anders doen....more13minPlay
September 04, 2024Zantie Swanpoel - Abba Vader is jou PaDeur alles, is God getrou. Hy loop langsaan jou, al is jy 'n enkelma en help jou om kinders groot te maak. Hy los ons nie, en Hy is goed! As dinge moeilik raak is Hy altfy by jou en stap saam deur die moeilikste tye....more11minPlay
August 28, 2024Zantie Swanpoel - Is jy 'n Verslaggewer of 'n HervormerOns kyk na ons lewens en die van die mense om ons, en ons kan net deel wat gebeur (goed of sleg) of ons kan iets doen, en vir mense bid en dinge verander. Hoe wil jy lewe?...more13minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.