Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.
August 21, 2024Zantie Swanpoel - Hemelse SkatteOns word geroep om bymekaar te maak wat saak maak, wat mot en roes nie sal vernietig nie. Bou vandag jou hemelse geldeenheid op...more12minPlay
August 14, 2024Zantie Swanpoel - Laat Die Here Jou Idees GeeOns voel soms doelloos en as of ons verdwaal het in die lewe. Kom ons sit by die Here met die vrae wat ons het en laat Hy vir ons die antwoorde gee....more10minPlay
August 07, 2024Zantie Swanpoel - Waar is Jou FokusDie wêreld om ons kom met soveel afleidings. Hoe gaan jy gefokus bly op wat regtig saak maak in die lewe?...more10minPlay
July 31, 2024Zantie Swanpoel - Stel God EersteOns stres onsself meer en meer uit en raak meer angstig as wat ons hoef te wees. God bly in beheer en ons moet Hom eerste stel...more13minPlay
July 24, 2024Zantie Swanpoel - Dans as of Niemand Jou Sien Nie!Sonder vreugde, is daar nie krag nie. Die Here gee ons baie maniere om vreugde te ervaar, en om dankbaar te wees, maar dit is ook waar die vyand dinge probeer steel. Doen die dinge wat vreugde bring en geniet selfs die klein, eenvoudige dinge....more11minPlay
July 17, 2024Zantie Swanpoel - Toon Aan Ander RespekHoe repekteer ons die mense om ons? Ons eer God deur hoe ons ander mense repekteer. As ek mense (wie God geskape het) nie respekteer nie, eer ek nie my Skepper nie....more12minPlay
July 10, 2024Zantie Swanpoel - Gee, en Vind GenesingAlles behoort aan God. Dit beteken dat alles wat ons het aan Hom behoort, en ons moet mooi daarna kyk, en dit met ander deel. Zantie deel 'n kragstorie oor hoe 'gee' ook genesing kan bring....more10minPlay
July 03, 2024Zantie Swanpoel - Die Here Kies JouDie Vyand probeer om ons te oortuig dat ons nie goed genoeg is nie. Ons glo hom partykeer! Ons moet onthou ons kan groot dinge doen, want ons doen dit saam met die Here. Hy het ons gekies en ons is in Sy span!...more11minPlay
June 26, 2024Zantie Swanpoel - 'n Titanic van 'n StorieZantie deel 'n paar kragstories uit die geskiedenis van die Titanic. Ons leer oor besluite wat geneem is deur mense wat God geken het, en hoe dit hulle keuses beinvloed het....more9minPlay
June 19, 2024Zantie Swanpoel - Laat God Jou Storie OorskryfMoet nie jou ou storie lewe nie. Laat God jou storie oorskryf en vir jou 'n nuwe begin gee....more11minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.