Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.
June 12, 2024Zantie Swanpoel - Wees Lief Vir MekaarKom ons maak ander meer belangrik as ons eie behoeftes. Dis hoe mense sal weet dat ons Jesus volg, as ons ander se guns ons prioriteit maak....more11minPlay
June 05, 2024Zantie Swanpoel - Pappas Is WaardevolZantie deel God se hart vir pa's - selfs is jy 'n stiefpa - want ons is almal deur God gemaak....more12minPlay
May 29, 2024Zantie Swanpoel - Wat Spreek Jy Oor Suid Afrika?Wat praat ons oor ons land? Spreek ond dood of lewe uit? Ons moet met ons woorde ons Land opbou - dit is ons verandwoordlikheid......more14minPlay
May 15, 2024Zantie Swanpoel - Ons Werk Almal vir GodHoekom doen jy wat jy doen?Wat dry en inspireer jou? Ons werk vir die Here, maak nie saak watter werk ons eintlik doen nie!...more11minPlay
May 08, 2024Zantie Swanpoel - Die Wonders Van GodSien ons nog Sy wonderwerke raak? Ons is mos almal so besig. Dis tyd om die wonder van God weer raak te sien. Ons is so gefokus op wat ons wil he, ons mis die wonder van tyd saam met ons Verlosser en om sy Koningkryk eerste te soek....more11minPlay
May 01, 2024Zantie Swanpoel - Help One AnotherGod calls us to be kind to others, to be a 'refresher of people' and to be a helper. Are we able to look past ourselves and be there for someone else?...more8minPlay
April 24, 2024Zantie Swanpoel - Die Here Hou Van Jou Net soos Jy IsGod is nog lief vir my al maak ek foute en ek het nie die antwoorde nie. Al voel ons stukkend kan ons met vrymoedigheid voor God kom en eerlik wees oor ons omstandighede....more11minPlay
April 17, 2024Zantie Swanpoel - Kry God se WysheidBid jy vir wysheid om hulp van God af te ontvang wanneer jy dit nodig het? Ons is sterk omdat God sterk is. Hy wil jou KRAG wees....more12minPlay
April 10, 2024Zantie Swanpoel - God Verlang Na JouVerlang jy na 'n kind wat oorsee bly, of iemand wie jy moes afstaan aan die ewigheid? God het 'n groot verlange om met my en jou te wees, om met ons tyd te spandeer, en in Sy teenwoordigheid net stil te wees en saam te kuier. Kom ons wees stil en sit by sy voete....more14minPlay
March 27, 2024Zantie Swanpoel - PassoverThis is a time to remember Jesus' sacrifice, but not to just stop there at His death. but to experience the joy of His resurrection and the yearning for His return. It all started with the Last Supper, and Zantie takes us on a journey to understand the symbolism of the Passover celebration....more13minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.