Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Elke Woensdag oggend deel Zantie Swanpoel iets spesiaal wat God op haar hart geplaas het, asook een van haar inspirerende kragstories. Luister in om jou dag met hoop, moed en 'n bietjie liefde te begi... more
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.
March 20, 2024Zantie - Wees 'n Goeie VriendGoeie vriende is 'n "blessing" uit die hand van God. Jesus is 'n Vriend wie ons moet leer om te waardeer, en dan moet ons ons ander vriende ook waardeur, want God is groot op verhoudings....more6minPlay
March 13, 2024Zantie Swanpoel - Wat En Wie Is Belangrik?Dink aan die mense wat die grootste impak op jou lewe gemaak het. Hierdie is die mense wat die lewe betekenis gee!...more13minPlay
March 06, 2024Zantie Swanpoel - Is Jy Vol of Leeg?Soms voel ons alleen in die wêreld. Ons het mekaar nodig. Die Here sien jou raak en hoor jou, selfs as die nie so voel nie. Laat die Here jou vol maak met dit wat saam maak....more11minPlay
February 28, 2024Zantie Swanpoel - Jy is 'n Nuwe MensGod het ons iets nuuts gegee in ruiling vir ons moekheid, gebrokenheid, en desperaatheid. Maar wil ons dit werklik ontvang?...more13minPlay
February 21, 2024Zantie Swanpoel - Hoekom Moet Ek Bid?As God alles weet, hoekom moet ek bid? Weet Hy nie al klaar wat ek nodig het nie? Daar moet meer wees, en Zantie help ons om dit te verstaan....more13minPlay
February 14, 2024Zantie Swanpoel - Die Ware ValentynsverhaalDie Een wat jou die meeste liefhet, sê vandag vir jou: "Jys is my geliefde, en ek het my lewe vir jou gegee. Jy is kosbaar!" Mag jy vandag die ware Liefde voel...more16minPlay
February 07, 2024Zantie Swanpoel - Onbeskryflike LiefdeAs ons God se liefde ontvang, as ons dit werklik ontvang, dan is ons in staat om ander ook lief te hê....more13minPlay
January 31, 2024Zantie Swanpoel - Vier eerder as om te kritiseerDis tyd om fokus te verander. Zantie deel 'n ongelooflike storie oor 'n walvis wat ons nuwe perspektief sal gee!...more14minPlay
January 24, 2024Zantie Swanpoel - Heilige NagmaalGod roep ons om dikwels nagmaal te neem. Ons wil sien hoe sy koningkryk kom, en ons is ambassadeurs van die koningkryk. Deur die Nagmaal kry ons krag en moed....more12minPlay
January 17, 2024Zantie Swanepoel - Terug Skool toeMammas huil en waneer die kinders terug gaan skool toe kan dit moeilik wees. Zantie deel iets spesiaal vir die wie 'n bietjie rou voel vandag. God sien jou raak!...more12minPlay
FAQs about GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL:How many episodes does GET UP & GO BREAKFAST - ZANTIE SWANPOEL have?The podcast currently has 181 episodes available.