Goeie More Kruispadders

Goeie More Kruispadders

Download on the App Store

Goeie More Kruispadders episodes

  • Matteus – Inleiding

    Vandag begin ons ons reis deur die Evangelie volgens Matteus. Voordat ons by hoofstuk 1 begin, leer ons eers vir Matteus ken en ontdek ons die groot vraag wat deur hierdie Evangelie loop: Wie is Jesus werklik? Matteus nooi ons om Jesus te leer ken as die beloofde Messias en Koning – en om Hom te volg.

    6 min
  • Welkom by "Goeie more Kruispadders"

    Welkom by Goeie More Kruispadders.

    In hierdie inleidende episode vertel Matie Barnard wie Kruispad Bela-Bela is, hoe die daaglikse stemnotas ontstaan het en hoe ons saam, vers vir vers, deur boeke van die Bybel lees.

    Ontdek hoe hierdie stemnotas jou eie tyd met God se Woord kan aanvul en jou kan help om elke dag as ’n dissipel van die Here Jesus Christus te leef.

    Maak jou Bybel oop, en kom stap saam deur die Woord.

    12 min

About Goeie More Kruispadders

From the publisher's feed

“Goeie More, Kruispadders!”