Die ekonomie minuut

Goeie nuus oor die vervaardigingsektor


Listen Later

Nog twee aanwysers het hierdie week positiewe nuus oor die ekonomie. ABSA en die Buro se opname onder vervaardigers wys dat sakevertroue in die sektor toegeneem het in die vierde kwartaal en die Reserwebank se leidende aanwyser lyk ook beter.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners