Die ekonomie minuut

Goeie nuus oor inflasie in die VSA


Listen Later

Daar was gister goeie inflasie nuus uit die VSA. Juliemaand se inflasiekoers was 2,9%. Dit het die kanse dat die Fed hulle rentekoers gaan sny in September vergroot en dit was goed vir die rand/dollar wisselkoers wat op R18,06 per dollar verhandel het.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners