Sign up to save your podcasts
Or

Die kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. Dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
By Waldo KrugellDie kredietgraderingsagentskap S&P het Vrydag die vooruitsig vir Suid-Afrika se gradering aangepas van stabiel na positief. Dit is nog nie ʼn opgradering nie, maar ʼn beweging in daardie rigting.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

18 Listeners

1 Listeners