Die ekonomie minuut

Goeie nuus vir die vooruitsig van 'n repokoers verlaging


Listen Later

Die afgelope week se groot ekonomiese nuus was weereens oor inflasie en rentekoerse. In Suid-Afrika het die verbruikersprys inflasiekoers geval van 5,1% Junie tot 4,6% in Julie. In die VSA is daar sterk tekens dat hulle rentekoerse gaan sny in September.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Navorsing in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

19 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners