
Sign up to save your podcasts
Or


Die drana speel af in ‘n green room waar menige akteurs al meer tyd spandeer het agter die verhoog as op die verhoog, tydens repetisies om iets te drink, te gesels, deur woordrepetisies te gaan en mekaar se lief en leed te deel. Hierdie magiese ruimte word slim benut deur die skrywer, tydens ‘n verhoogrepetisie van Daar woon mense daar, een van Athol Fugard se nie-politiese dramas. Die rolle van Don en Millie word gespeel deur die akteurs Barry (Cobus Rossouw) en Isabelle (Antoinette Kellerman). Dié twee se rakleeftydperk staan einde se kant toe. ‘n Mens word met heimwee en deernis vervul oor die bydrae wat soveel kreatiewes agtergelaat het, maar ook weerloos laat in hulle latere jare.
By RSGDie drana speel af in ‘n green room waar menige akteurs al meer tyd spandeer het agter die verhoog as op die verhoog, tydens repetisies om iets te drink, te gesels, deur woordrepetisies te gaan en mekaar se lief en leed te deel. Hierdie magiese ruimte word slim benut deur die skrywer, tydens ‘n verhoogrepetisie van Daar woon mense daar, een van Athol Fugard se nie-politiese dramas. Die rolle van Don en Millie word gespeel deur die akteurs Barry (Cobus Rossouw) en Isabelle (Antoinette Kellerman). Dié twee se rakleeftydperk staan einde se kant toe. ‘n Mens word met heimwee en deernis vervul oor die bydrae wat soveel kreatiewes agtergelaat het, maar ook weerloos laat in hulle latere jare.

18 Listeners

27,347 Listeners

47,397 Listeners

176 Listeners

1 Listeners

2 Listeners

0 Listeners

0 Listeners

118 Listeners

19,738 Listeners

1,311 Listeners

0 Listeners

3 Listeners

0 Listeners

0 Listeners