Die ekonomie minuut

Groei en groeivooruitsigte


Listen Later

Die laaste paar dae word die nuus oorheers deur die Phala Phala sage en baie politieke onsekerheid, maar vandag se ekonomiese groeisyfers gaan baie meer interessant wees. Die ekonomie het ingekrimp in die tweede kwartaal na die skokke van die vloede in KwaZulu-Natal, ʼn lang staking in die goudmynbedryf en strawwe beurtkrag in Junie maand. Ekonome verwag dat die data gaan wys dat ekonomiese aktiwiteit herstel het in die derde kwartaal. Die Buro vir Ekonomiese Ondersoek voorspel 0,7% groei.

* Die Ekonomie Minuut word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners