Die ekonomie minuut

Groei vir werkskepping


Listen Later

Die Wes-Kaapse regering het verlede week ʼn groeiplan bekend gemaak wat daarop gemik is om die provinsiale ekonomie met 4 tot 6% te laat groei en 600 000 nuwe werksgeleenthede te skep teen 2035. Ekonomiese geografie is nog altyd vir my interessant en ek het gewonder watter aanbevelings ek kan maak uit die akademiese literatuur.

Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners