Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
July 23, 2020Groeipyne 23 Julie 2020Johan van Lill praat met Magdeleen de Kock, 'n onderwyseres en kundige oor kinders se se gebruik van tegnologie, oor hoe huishoudings tans tegnologie kan benader, hoe om kinders met tegnologie te help, en watter toepassings en webtuistes daar is om veilige en nuttige speletjies en aktiwiteite af te laai. Hulle praat ook oor veiligheid op die internet....more22minPlay
July 16, 2020Groeipyne 16 Julie 2020Johan van Lill praat met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut, oor hoe om kindervriendelike ruimtes by die huis te skep sodat kinders kan leer en speel....more22minPlay
July 09, 2020Groeipyne 9 Julie 2020Johan van Lill gesels van 'n paar TED-praatjies waarna ouers en versorgers kan luister om na te dink oor ouerskap, die spanning en stres wat met ouerskap gepaard gaan, en hoe om kinders groot te maak in 'n wêreld wat konstant verander....more23minPlay
July 02, 2020Groeipyne 2 Julie 2020Johan van Lill praat oor “sterk punte”-gebaseerde ouerskap met Chris de Beer. Kennis van dit wat jou kinders energie gee in die huis versus wat hulle energie dreineer, kan 'n groot impak hê in die funksionaliteit van die huishouding en hoe almal in harmonie saamleef....more20minPlay
June 24, 2020Groeipyne 25 Junie 2020Johan van Lill kyk na verjaarsdae en kinderpartytjies. Hy praat met 'n opvoedkundige sielkundige oor die waarde van verjaarsdae vir kinders, en hoor by 'n onderwyskundige hoe om jou kind se verjaardag by die skool te vier. 'n Geleentheidsbeplanner gee wenke en idees vir verjaardagspartytjies tydens die inperking....more27minPlay
June 18, 2020Groeipyne 18 Junie 2020Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Leanda Otto en Hannes Wessels, oor hoe om die regte skool vir jou kind te kies as daar leeruitdagings is, en watter opsies is beskikbaar. Wanneer is die regte tyd om jou kind van skool te skuif as jou kind meer individuele aandag nodig het tydens lesse?...more23minPlay
June 11, 2020Groeipyne 11 Junie 2020Johan van Lill kyk na die keuse tussen tuisskool, tuisonderrig (aanlyn-skole) of om kinders terug skool toe te stuur....more24minPlay
June 04, 2020Groeipyne 4 Junie 2020Johan van Lill praat met twee spraak- en taalterapeute oor kinders wat in multi-taal huise grootword. Hoe gemaak as die taal van onderrig verskil van die huistaal? Moet my kinderopasser of die speelskool se versorgers hulle huistaal praat met my baba of nie?...more26minPlay
May 28, 2020Groeipyne 28 Mei 2020Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager oor die rol wat die vel en die tassintuig speel in kinders se ontwikkeling, en hoe ouers dit kan inspan om kinders te help met hulle ontwikkeling....more23minPlay
May 21, 2020Groeipyne 21 Mei 2020Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n pastorale berader, oor hoe om moeilike tieners te hanteer. Hoe gemaak as jou tiener jou uitdaag? En hoe kan ek opbouende gesprekke met my tieners hê wanneer hulle skielik te kenne gee dat hulle soveel slimmer is as jy?...more22minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.