Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
May 21, 2020Groeipyne 21 Mei 2020Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n pastorale berader, oor hoe om moeilike tieners te hanteer. Hoe gemaak as jou tiener jou uitdaag? En hoe kan ek opbouende gesprekke met my tieners hê wanneer hulle skielik te kenne gee dat hulle soveel slimmer is as jy?...more22minPlay
May 14, 2020Groeipyne 14 Mei 2020Johan van Lill praat met Zuleka Smit, 'n Graad R-onderwyser by Klein Bois High in die Paarl, oor hoe om 'n voorskoolse kind gereed te kry vir formele leer. Vanjaar is dit 'n uitdaging omdat die kinders langer by die huis is. Waarop moet ouers of versorgers fokus?...more22minPlay
May 07, 2020Groeipyne 7 Mei 2020Johan van Lill praat met dr. Marelize Vlok by die ongevalle-afdeling van die hospitaal waar sy werk. Hoe gemaak as jou kind 'n noodgeval beleef, en jy moet hom of haar na die ongevalle-afdeling toe neem waar dit skielik nou heeltemal anders is as voorheen. Ons vind uit wat jy daar te wagte kan wees, sodat jy jou kind kan voorberei daarop....more19minPlay
April 30, 2020Groeipyne 30 April 2020Johan van Lill praat met twee Graad R onderwysers oor waarop jy moet fokus met jou voorskoolse kind by die huis. Hoe kry ek hulle gereed vir formele leer in Graad 1 sonder om skool te hou....more19minPlay
April 23, 2020Groeipyne 23 April 2020Johan van Lill praat met Lynette Beer oor kinders se verskillende temperamente, en hoe kennis hiervan jou kan help om dinge makliker by die huis te hanteer....more23minPlay
April 16, 2020Groeipyne 16 April 2020Johan van Lill praat met Quinton Adams, 'n opvoedkundige sielkundige, en onderwyskundige Alta Greeff oor die dinge waaroor ouers, versorgers en kinders bekommerd is in die grendeltyd van COVID19. Wat is jou vrese en wat kan jy daaraan doen in hierdie tyd van afsondering?...more26minPlay
April 09, 2020Groeipyne 9 April 2020Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Talitha Veldsman oor hoe om kajuitkoors te hanteer. Kinders kry kajuitkoors wanneer hulle vir lang tye in isolasie moet wees, weggaan vir 'n vakansie en uit hulle gewone roetine moet funksioneer....more23minPlay
April 02, 2020Groeipyne 2 April 2020Johan van Lill praat met onderwyskundige Jaco de Kock oor lekker dinge wat mens by die huis kan doen terwyl almal ingeperk is. Hy gee idees vir aktiwiteite wat jy met kinders van enige ouderdom kan aanpak, en waar leer gebeur sonder dat die kinders dit agterkom!...more20minPlay
March 26, 2020Groeipyne 26 Maart 2020Johan van Lill gesels verder met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor digitale ouerskap, hoe mens al die elektroniese huiswerk wat kinders nou van skole gaan ontvang kan hanteer, en wat is die belangrike vaardighede is wat kinders moet aanleer tydens afstandsonderwys....more23minPlay
March 19, 2020Groeipyne 19 Maart 2020Johan van Lill praat met Alta Greeff, operasionele hoof van Die Mos-inisiatief en onderwyskundige, oor hoe ouers en versorgers die internet kan gebruik om sinvolle, stimulerende en leersame gesprekke met hulle kinders te hê. Ons verwys spesifiek na voorbeelde van TEDtalks wat mense kan gebruik om uitdagende situasies met hulle tieners te hanteer....more22minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.