Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
December 10, 2020Groeipyne 10 Desember 2020Johan van Lill praat met Sereen Gilliomee,‘n onderwyskundige, oor hoe om jou kind te help met lees by die huis....more24minPlay
December 03, 2020Groeipyne 3 Desember 2020Johan van Lill praat met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor die “nuwe ABC van lees” en die rol wat vestibulêre ontwikkeling en luister in die leesproses speel. Daar is jare lank aangeneem dat die visuele sintuig die belangrikste rol speel in leesontwikkeling, maar onlangs is die teendeel bewys uit navorsing wat sy gedoen het....more23minPlay
November 26, 2020Groeipyne 26 November 2020Johan van Lill gesels oor kosblikidees met Carmen Niehaus en Liezl Engelbrecht. Hulle vertel hoe die ideale kosblik moet lyk, en gee ook ‘n paar resepte. Carmen gee 'n heerlike hummus-resep, wat superkos is vir kinders. Dit kan ook as ‘n smeer gebruik word op bykans enige iets. Daar is ook resep vir muffinmengels wat jy vir 30 dae in die yskas kan hou....more25minPlay
November 19, 2020Groeipyne 19 November 2020Johan van Lill praat met Elzette Fritz, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe rolmodelvorming by kinders plaasvind. Hoe hanteer ek dit wanneer daar soveel invloede is van die skool, sosiale media en vriende wat ‘n groot impak het op my kind se rolmodelvorming?...more23minPlay
November 12, 2020Groeipyne 12 November 2020Johan van Lill praat met Marese Oberholzer, 'n onderwyskundige, oor die uitdagings wat kinders met plus- en minussomme in die grondslagfase ervaar. Hoe kan ouers en versorgers hulle daarmee help?...more22minPlay
November 05, 2020Groeipyne 5 November 2020Johan van Lill praat met Elize Parker, skrywer van die rubriek Liewe Elize by een van die groot tydskrifte, oor algemene bekommernisse van ouers en kinders en hoe om dit te hanteer. Hulle gesels ook oor kindervrese, moeilike tieners, en ander dinge waaroor mense raad vra....more21minPlay
October 29, 2020Groeipyne 29 Oktober 2020Johan van Lill praat met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut, oor hoe om kinders se natuurlike konsentrasievermoë te ontwikkel....more24minPlay
October 22, 2020Groeipyne 22 Oktober 2020Johan van Lill praat met dr. Henning Gericke, 'n kliniese sportsielkundige, oor hoe ouers en versorgers hulle kinders (en veral talentvolle kinders) kan ondersteun om hulle volle potensiaal te bereik. Hoe gemaak as my kind op ‘n dag by die huis kom en sê hy wil nou nie meer ‘n sport doen nie, terwyl hy eintlik soveel talent daarin het?...more21minPlay
October 15, 2020Groeipyne 15 Oktober 2020Johan van Lill praat met Liezel Engelbrecht, 'n dieetkundige, oor obesiteit by kinders. Dis tans Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek, en die tema is Goeie Voeding vir Goeie Immuniteit....more23minPlay
October 08, 2020Groeipyne 8 Oktober 2020Johan van Lill praat met Liezel Engelbrecht, 'n dieetkundige, oor gesonde eetgewoontes by kinders en hoe dit kan bydra om hulle immuniteit te verhoog. Dis tans Nasionale Voeding- en Obesiteitsweek, en die tema is Goeie Voeding vir Goeie Immuniteit....more21minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.