Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
April 29, 2021Groeipyne 29 April 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Tanya van der Walt en Natalie Pretorius oor hoe om by jou eie behoeftes binne 'n gesin uit bte kom, en hoe om jou eie beperkings te hanteer? Kinders kan ‘n mens se hele lewe oorneem, en skuldgevoelens maak dat ons baie keer ons eie persoonlike tyd opoffer vir ons kinders....more22minPlay
April 22, 2021Groeipyne 22 April 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Katherine van Heerden oor verskillende ouerskapstyle, en wat die impak daarvan is op die gesin en die kinders se ontwikkeling....more24minPlay
April 15, 2021Groeipyne 15 April 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Quinton Adams en onderwyskundige Marjorie Twigg oor hoe jy grense by die huis kan stel om positiewe dissipline te bevorder....more25minPlay
April 08, 2021Groeipyne 8 April 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Katherine van Heerden en Elzette Fritz oor hoe om kinders se selfbeeld en selfwaarde te bou. Hoe beïnvloed hoe ek met my kind praat sy selfvertroue en sy vermoë om die lewe om hom te ontdek?...more25minPlay
April 01, 2021Groeipyne 1 April 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Marinda Botha oor boelies. Wat is my opsies as my kind geboelie word, of hoe gemaak as my kind die boelie is? Daar is verskillende vorms van boelie, en ons bespreek elkeen daarvan in detail....more22minPlay
March 25, 2021Groeipyne 25 Maart 2021Johan van Lill praat met Chris de Beer, 'n leierskapsafrigter, oor hoe ons moet dink oor leierskap in die gesin, en die rol wat pa’s in leierskap kan speel....more22minPlay
March 18, 2021Groeipyne 18 Maart 2021Johan van Lill praat met Katherine van Heerden, 'n opvoedkundige sielkundige, oor Menseregtedag en hoe jy met kinders oor hierdie dag, menseregte en empatie praat. Elke reg het ook ‘n verantwoordelikheid – hoe ontwikkel ek hierdie verantwoordelikheid by my kinders?...more22minPlay
March 11, 2021Groeipyne 11 Maart 2021Johan van Lill praat met Paul Colditz en Jaco Deacon oor die driejaarlikse beheerliggaamsverkiesing wat op die oomblik aan die gang is in alle openbare skole. Hulle verduidelik hoekom dit belangrik is dat elke ouer en versorger gaan stem, en watter rol beheerliggame in skole speel....more23minPlay
March 04, 2021Groeipyne 4 Maart 2021Johan van Lill praat met dr. Louisa Stoker, 'n familieberader, oor kinders wat aan egskeiding blootgestel word. Hoe hanteer ouers en versorgers die seer wat veral kinders ervaar....more24minPlay
February 25, 2021Groeipyne 25 Februarie 2021Johan van Lill gesels met pastorale berader dr. Louisa Stoker oor hoe ouers en versorgers hulle kinders kan bystaan wanneer hulle in manipulerende romantiese tienerverhoudings is. Hoe sien ek die tekens raak? Hoe en wanneer tree ek in?...more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.