Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
September 16, 2021Groeipyne 16 September 2021Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Elzette Fritz en Katherine van Heerden, oor ouerskapstyle, en hoe gemaak wanneer twee ouers in dieselfde huis verskillende ouerskapstyle toepas. Verander ‘n mens se ouerskapstyl soos wat jou kinders ouer word? Watter rol speel binding in ouerskap?...more23minPlay
September 09, 2021Groeipyne 9 September 2021Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Alicia Bestbier en Melissa Cawood, oor hoe om met jou kind oor geld en finansies te praat. Hoe gemaak met sakgeld? Moet ‘n kind weet hoeveel jy verdien?...more24minPlay
September 02, 2021Groeipyne 2 September 2021Johan van Lill praat met onderwyskundige en remediërende onderwyser, Isabel Pretorius, oor die rol wat perseptuele vaardighede in leesontwikkeling speel, en wat ouers en versorgers tuis kan doen om hulle kinders met die ontwikkeling hiervan te ondersteun....more21minPlay
August 26, 2021Groeipyne 26 Augustus 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Leanda Otto oor wat om te doen wanneer jou kind ‘n vloermoer gooi? Wat doen jy in die situasie? Hoe kan jy verhoed dat jou kind jou lewe ontwrig met sulke optrede? Wat gebeur wanneer jy die minste tyd of krag het om dit te hanteer?...more24minPlay
August 19, 2021Groeipyne 19 Augustus 2021Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Leanda Otto en Alicia Bestbier, oor pa en dogter-verhoudings tydens die tienerjare. Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêreld waarin hulle vandag leef?...more25minPlay
August 12, 2021Groeipyne 12 Augustus 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor die uitdagings en praktiese dinge wat met enkelouerskap gepaard gaan. Hoe kry jy as enkelouer die balans tussen kinders grootmaak én tyd vir jouself?...more24minPlay
August 05, 2021Groeipyne 5 Augustus 2021Johan van Lill praat met Fanie Kriel, ‘n pastorale berader, en Ryno Els, ‘n predikant, oor pa en seun verhoudings in die tienerjare. Wat is ‘n pa se rol? Hulle gee wenke oor hoe om die uitdagings te hanteer....more25minPlay
July 29, 2021Groeipyne 29 Julie 2021Hoe gemaak as ek ‘n helikopter-ouer is? Ek wil net die beste vir my kind hê, daarom is ek betrokke by elke fasset van my kind se bestaan Wat is die beste vir my kind se ontwikkeling? Twee opvoedkundige sielkundiges, Natalie Pretorius en Melissa Bekker, gee raad....more22minPlay
July 22, 2021Groeipyne 22 Julie 2021Johan van Lill praat oor “oorslaap” met twee opvoedkundige sielkundiges, Melissa Bekker en Alicia Bestbier. Hoe pak 'n mens dit aan, en wanneer is my kind oud genoeg?...more24minPlay
July 15, 2021Groeipyne 15 Julie 2021Johan van Lill praat oor kinders se suksesse en terugslae - Wat is die wenresep vir ouers en versorgers om dit te hanteer? Die kenners is Lizette Volkwyn, ‘n lewensafrigter, en Nantie van Aswegen, ‘n onderwyskundige....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.