Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
February 03, 2022Groeipyne 3 Februarie 2022Johan van Lill praat met Johan Olivier, ‘n gekwalifiseerde finansiële opleier, oor hoe ouers en versorgers goeie en gesonde geldgewoontes by kinders kan ontwikkel. Wat is finansiële geletterdheid? Wat is die onderwerpe wat jy met jou kinders kan bespreek om hulle geldsake van jongs af goed te bestuur?...more25minPlay
January 27, 2022Groeipyne 27 Januarie 2022Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige Katherine van Heerden oor kinderdepressie. Wat is dit, en wanneer moet ek as ouer en versorger bekommerd wees?...more23minPlay
January 20, 2022Groeipyne 20 Januarie 2022Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Anel Hattingh en Salomi Morkel, oor die moets en moenies van kinderkamers. Hoe lyk die ideale kinderkamer wat by jou kind se ontwikkelingstadium pas? Wat moet ek eerder vermy, en wat is belangrik vir ‘n kinderkamer?...more23minPlay
January 13, 2022Groeipyne 13 Januarie 2022Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Natalie Pretorius en Tanya van der Walt, oor tieneruitdagings. Hoe gemaak as my tiener vloermoere gooi en emosionele uitbarstings het?...more20minPlay
January 06, 2022Groeipyne 6 Januarie 2022Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige, Talitha Veldtsman, oor die rol wat ouers en versorgers as opvoeders speel, en hoe ouers hulle kinders in hierdie rol kan voorberei vir terug skool toe gaan....more23minPlay
December 30, 2021Groeipyne 30 Desember 2021Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Alicia Bestbier en Jacoleen Vogel, oor ontwikkelingsuitdagings by kinders, wat soms lyk asof dit ADHD kan wees, maar dit is nie. Daar word so maklik ‘n diagnose van ADHD gemaak by kinders, maar baie ander ontwikkelingsuitdagings het presies dieselfde simptome, en moet eers uitgeskakel word....more25minPlay
December 23, 2021Groeipyne 23 Desember 2021Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Jacoleen Vogel en Marezelda Combrinck, oor of mylpale by kinders se ontwikkeling nog belangrik is. Maak dit saak of jou kind op ‘n sekere ouderdom begin praat en kruip het of regop kon sit?...more24minPlay
December 16, 2021Groeipyne 16 Desember 2021Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Melissa Cawood en Talita Veldsmaner, oor kindertrauma en die impak wat dit op die gesin en kinders se ontwikkeling het....more23minPlay
December 09, 2021Groeipyne 9 Desember 2021Johan van Lill praat met Betsie Hartzer, ‘n geregistreerde berader, en Mariaan de Vos, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe jy met jou kind oor kinderveiligheid moet gesels. Baie van die gesprekke wat jy met jou kind hieroor het, is gevul met stereotipes. Hoe help ek my kind om altyd paraat te wees?...more23minPlay
December 02, 2021Groeipyne 2 Desember 2021Johan van Lill praat met Lizette Labuschagne, 'n forensiese maatskaplike werker, en Minke Saayman'n kliniese maatskaplike werker, oor wat geweld teenoor kinders behels? Geweld kan soveel vorme aanneem. Wat moet ek as volwassene doen wanneer dit voorkom?...more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.