Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
November 25, 2021Groeipyne 25 November 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor kinders se uitvoerende funksies, en die rol wat dit speel wanneer hulle leer, studeer en ontwikkel. Hoe leer ek my kind om te prioritiseer, te selfreguleer en om te fokus op dit wat hy moet klaarmaak?...more24minPlay
November 18, 2021Groeipyne 18 November 2021Johan van Lill praat met Lezinda Beer, ‘n pastorale jeugberader, en Sonja Teitge, ‘n spesialis welstandsberader, oor wat om te doen wanneer kinders oor alles baklei. Wat maak ek as my kinders net nie met mekaar oor die weg kom nie?...more21minPlay
November 10, 2021Groeipyne 11 November 2021Johan van Lill praat met Marezelda Combrinck, 'n ontwikkelingskenner, en Mariette van Zyl, 'n opvoedkundige sielkundige, oor watter speelgoed goed is vir kinders se ontwikkeling. Hierdie tyd van die jaar kreun die winkels se rakke onder die speelgoed vir die feesseisoen – watter speelgoed kan my kind geniet en terselfdertyd goeie stimulasie bied vir ontwikkeling?...more24minPlay
November 04, 2021Groeipyne 4 November 2021Johan van Lill praat met Sonja Teitge, ‘n welstandsberader en spelterapeut, en Lezinda Beer, 'n pastorale en jeugberader, oor wat om te doen wanneer jou kind na niks en niemand luister nie en hom of haar nie aan die reëls van die huis steur nie....more24minPlay
October 28, 2021Groeipyne 28 Oktober 2021Johan van Lill praat met Elzette Fritz en Melissa Cawood, opvoedkundige sielkundiges, oor hoe om kinderstres, -angs en -vrese te hanteer. Wanneer moet ek bekommerd wees oor my kind se stres- en angsvlakke, en hoe gaan soek ek hulp daarvoor....more23minPlay
October 21, 2021Groeipyne 21 Oktober 2021Hoe moet ouers en versorgers dit met kinders hanteer wanneer ‘n huwelik of verhouding besig is om te verbrokkel, en daar is baie spanning en stres in die huis?...more24minPlay
October 14, 2021Groeipyne 14 Oktober 2021Johan van Lill praat met onderwyskundige prof. Ignatius Gous oor ouerskap wat lewens verander. Hoe help ek my kind om te floreer en rigting in die lewe te kry?...more21minPlay
October 07, 2021Groeipyne 7 Oktober 2021Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen, 'n onderwyskundige en vroeë kindontwikkelingspesialis, oor wat ouers en versorgers tuis kan doen om kinders gereed te kry om te leer lees....more24minPlay
September 30, 2021Groeipyne 30 September 2021Johan van Lill praat met twee arbeidsterapeute, Elize Janse van Rensburg en Chané Potgieter, oor die rol wat sensoriese ontwikkeling in kinders se ontwikkeling speel....more26minPlay
September 23, 2021Groeipyne 23 September 2021Johan van Lill praat met prof. Renata Schoeman, 'n psigiater, oor kinders se blootstelling aan skermtyd, en wat die tekens is waarvoor jy op die uitkyk moet wees wat op skermverslawing dui. Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkeling....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.