Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.
July 08, 2021Groeipyne 8 Julie 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Elzette Fritz en Katherine van Heerden oor kindervrese, en hoe ouers en versorgers dit kan hanteer....more25minPlay
July 01, 2021Groeipyne 1 Julie 2021Hoe gemaak as my kind verveeld is in die skool? Jou kind het dalk uitsonderlike vermoëns of is begaafd, of dalk is hy net verveeld omdat hy lui is! Hoe hanteer jy dit as ouer en versorger?...more24minPlay
June 24, 2021Groeipyne 24 Junie 2021Wat is die uitdagings vir gesinne wat net een kind het (of ‘n laatlammetjie) en hoe kan ouers en versorgers hulle ondersteun vir die lewe? Sy gaste is twee opvoedkundige sielkundiges, Joy Nel en Leanda Otto....more26minPlay
June 17, 2021Groeipyne 17 Junie 2021Johan van Lill praat met Jacoleen Vogel, 'n opvoedkundige sielkundige, en Charlotte Fourie, 'n dosent by die Wolkskool, oor hoe om dit te hanteer wanneer jou kind iets onbehoorliks op die internet en op sosiale media aanvang....more24minPlay
June 10, 2021Groeipyne 10 Junie 2021Johan van Lill kyk na wat onvoorwaardelike liefde binne 'n gesin beteken? Sy gaste is Fanie Kriel, 'n pastorale terapeut, en Zelda Pollard, 'n opvoedkundige sielkundige....more24minPlay
June 03, 2021Groeipyne 3 Junie 2021Johan van Lill kyk na die belangrikheid van speel vir kinders op 'n vroeë ouderdom. Sy gaste is Marezelda Combrinck, 'n ontwikkelingskenner en onderwyskundige, en Talita Veldsman, 'n opvoedkundige sielkundige....more24minPlay
May 27, 2021Groeipyne 27 Mei 2021Johan van Lill praat oor gesinskommunikasie: Wat behels dit? Wat is 'n goeie kommunikasiestrategie vir moderne gesinne? Sy gaste is Marlize Holtzhauzen, maatskaplike werker in privaatpraktyk, en dr. Yolinda Steyn, ‘n traumaterapeut....more24minPlay
May 20, 2021Groeipyne 20 Mei 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Leanda Otto en dr. Carla Bezuidenhout oor om werklik tyd te maak vir jou kinders in 'n besige dag of week. Watter soort tyd spandeer ouers en versorgers saam met hulle kinders, en hoe kan hulle die beskikbare tyd beter benut?...more25minPlay
May 13, 2021Groeipyne 13 Mei 2021Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundiges Talita Veldsman en dr. Carla Bezuidenhout oor hoe om as as 'n rolmodel goeie waardes, kommunikasie en menseverhoudinge voor vir jou kinders uit te leef....more23minPlay
May 06, 2021Groeipyne 6 Mei 2021Johan van Lill praat met arbeidsterapeute Grietjie Hartley en Theresa Clark oor die belangrikheid van kruip in ‘n baba se ontwikkeling....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 605 episodes available.