Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
February 25, 2021Groeipyne 25 Februarie 2021Johan van Lill gesels met pastorale berader dr. Louisa Stoker oor hoe ouers en versorgers hulle kinders kan bystaan wanneer hulle in manipulerende romantiese tienerverhoudings is. Hoe sien ek die tekens raak? Hoe en wanneer tree ek in?...more24minPlay
February 18, 2021Groeipyne 18 Februarie 2021Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n pastorale berader, oor hoe ‘n mens rigtinggewende of uitdagende gesprekke het met jou kinders kan hê, wat moontlik ‘n keerpunt in hulle lewe kan wees....more23minPlay
February 11, 2021Groeipyne 11 Februarie 2021Johan van Lill praat met kliniese sielkundige ST Potgieter oor hoe ouers of versorger dit moet hanteer as hulle kind deur trauma gaan of as daar trauma in die familie is. Hy verduidelik ook die rol van die ouer en kind tydens sielkundige sessies....more22minPlay
February 04, 2021Groeipyne 4 Februarie 2021Johan van Lill praat met twee onderwyskundiges oor terug-skool-toe. Hulle gee wenke vir voorskool-, laerskool- en hoërskoolleerders. Die gaste is Zuleka Smit en Ronel van Dijk....more24minPlay
January 28, 2021Groeipyne 28 Januarie 2021Johan van Lill praat met Alta Greeff, 'n onderwyskundige, oor verskillende skoolopsies wat ouers en versorgers kan oorweeg vir hulle kinders. Wat is die verskil tussen tradisionele skole in skoolgeboue, aanlynskole en tuisskole, en hoe neem ‘n mens die besluit wat die beste is vir jou kind?...more22minPlay
January 21, 2021Groeipyne 21 Januarie 2021Johan van Lill praat met prof. Ignatius Gous oor gedagte-gewoontes en hoe om jou kinders te help grootword met vaardighede om enige iets wat na hulle kant toe kom, te kan hanteer deur die regte gedagte-gewoontes by hulle te vorm....more19minPlay
January 14, 2021Groeipyne 14 Januarie 2021Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n pastorale berader, oor hoe jy tieners kan bystaan met die maak van keuses. Hoe gesels ek met my tiener oor moeilike situasies en help hulle om ingeligte besluite te neem?...more22minPlay
January 07, 2021Groeipyne 7 Januarie 2021Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen oor speletjies wat jy met kinders kan speel, wat hulle motoriese en perseptuele vaardighede ontwikkel sonder dat hulle dit agterkom....more25minPlay
December 31, 2020Groeipyne 31 Desember 2020Johan van Lill praat met Katherine van Heerden oor hoe om kinders te help met voornemes vir die nuwe jaar. Francois du Plessis gee wenke oor oefeninge wat ook speletjies is, om kinders speel-speel aan die beweeg te kry....more21minPlay
December 24, 2020Groeipyne 24 Desember 2020Johan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n pastorale berader, oor die belangrikheid van gesinsrituele. Soveel gesinne het in die feesseisoen sekere rituele, en ouers en versorgers besef nie altyd hoe belangrik dit vir kinders se ontwikkeling is om hierdie rituele ‘n prioriteit te maak nie....more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.