Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
January 14, 201614 JanJohan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, arbeidsterapeut en skrywer, oor hoe om jou kind se sosiale vaardighede van 'n jong ouderdom af te ontwikkel. Hoe help ek my skaam kind om maatjies te maak?...more24minPlay
January 07, 20167 JanJohan van Lill gesels met Gretie Luyt, hoof van die Laerskool Jan Cilliers se pre-primêre afdeling, oor die eerste skooldag. Hoe kan ek verseker dat alles glad verloop wanneer my kind Graad R of Graad 1 toe gaan?...more24minPlay
December 31, 201531 DecJohan van Lill gesels in met Cecilia Jacobs, 'n onderwyskundige, oor hoe om vir kinders goeie maniere te leer....more22minPlay
December 24, 201524 DecJohan van Lill gesels met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige, oor langpad vat met kinders en hoe moderne en saamgestelde gesinne die feestyd kan hanteer....more22minPlay
December 17, 201517 DecJohan van Lill gesels met twee arbeidsterapeute, Anneri Oosthuizen en Liana Austin, oor wat gebeur as jou kind vir arbeidsterapie verwys word. Hoe werk dit, wanneer word 'n kind daarvoor verwys en wat behels so 'n terapie-sessie?...more22minPlay
December 10, 201510 DecJohan van Lill gesels met Petro Thamm, 'n professionele slaapkonsultant, oor kinders se slaapgewoontes en wat ouers kan doen wanneer hulle kind slaapprobleme het. Hoeveel is genoeg slaap vir elke ouderdomsfase?...more21minPlay
December 03, 20153 DecJohan van Lill gesels met Anel Allandale, opvoedkundige sielkundige, oor die rol wat opvoedkundige speelgoed en apparaat speel om jou kind te ontwikkel en skoolgereed te kry. Watter speelgoed kan ek vir my kinders koop om hulle breine te ontwikkel?...more23minPlay
November 26, 201526 NovJohan van Lill gesels met dr. Melody de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor speletjies en ontwikkelingsaktiwiteite wat ma's, pa's en versorgers met ouer babas (vier maande plus) kan doen om hulle te stimuleer....more23minPlay
November 12, 201512 NovJohan van Lill gesels met sielkundige Joanita Olivier oor hersaamgestelde gesinne. Hoe gemaak as ek weer trou en ek het kinders van my eie en kry nog my nuwe lewensmaat se kinders ook by?...more22minPlay
November 05, 20155 NovJohan van Lill gesels met Gretie Luyt, hoof van die pre-primêre afdeling van Laerskool Jan Cilliers, oor skoolgereedheid....more20minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.