Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
May 19, 201619 MayJohan van Lill gesels met Louis de Preez, 'n oudmusiekdosent, oor die rol wat musiekvaardighede in kinders se ontwikkeling speel....more23minPlay
May 12, 201612 MaySondag is Wêreld Gesinsdag en Johan van Lill gesels met Erna Rheeder van SAVF Famnet oor die Suid-Afrikaanse gesinskrisis, veral in gesinne ná 'n egskeiding waar albei ouers graag betrokke wil bly by hulle kinders....more24minPlay
May 05, 20165 MayJohan van Lill gesels met Melanie Thirion, 'n jeugwerker, oor die dinge wat in tieners en jong mense se lewens gebeur waarvan ouers baie keer nie bewus is nie....more23minPlay
April 28, 201628 AprJohan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut, skrywer en spreker oor hoe ouers hulleself kan versorg en koester, en nie ten koste van die kinders en werksdruk emosioneel te ly nie....more21minPlay
April 21, 201621 AprJohan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, oor wat ouers alles kan doen om huiswerksessies meer suksesvol te maak....more23minPlay
April 13, 201614 AprJohan van Lill gesels in met arbeidsterapeut, skrywer en spreker Lizanne du Plessis oor probleemgedrag by kinders. Waar kom dit vandaan en hoe hanteer 'n mens dit?...more22minPlay
April 07, 20167 AprJohan van Lill gesels met Sonja Squires, 'n ontwikkelingskenner, oor die emosionele, intellektuele en fisiese behoeftes van kinders om optimaal te ontwikkel....more23minPlay
April 07, 20167 AprJohan van Lill gesels met Sonja Squires, 'n ontwikkelingskenner, oor die emosionele, intellektuele en fisiese behoeftes van kinders om optimaal te ontwikkel....more23minPlay
March 31, 201631 MarJohan van Lill praat met Francois du Plessis oor die ontwikkelingswaarde van die sport karate vir kinders....more21minPlay