Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
July 14, 201614 JulJohan van Lill gesels met Linda Grobler oor spelterapie. Dit is 'n terapie waarin terapeute speel gebruik om kinders te help om trauma te verwerk, en om 'n verskeidenheid van gedragsprobleme te bowe te kom....more23minPlay
July 07, 20167 JulJohan van Lill gesels met dr. Deon van Wyk, 'n kindersielkundige en skrywer, oor hoe om die spanning uit studies te haal. Hoe kan ek my kind help om leergierig te wees? Hoe gemaak as my kind op skool presteer het en skielik op universiteit sukkel om deur te kom?...more22minPlay
June 30, 201630 JunJohan van Lill gesels met Wilna van Rooyen, hoof van die voorskoolse afdeling van Leeuwenhof Akademie, oor alles wat ouers tydens die winterkansie met kinders kan doen om hulle spelenderwys te ontwikkel....more22minPlay
June 23, 201623 JunJohan van Lill gesels met drie gaste oor huishoudelike geweld, en as jy besluit om jou kinders te vat en die huis te verlaat. Hoe neem jy daardie besluit? Waarheen gaan jy en hoe dan gemaak?...more25minPlay
June 15, 201616 JunJohan van Lill gesels met ST Potgieter, 'n sielkundige, oor afwesige pa's en die rol wat pa's in 'n gesin speel....more21minPlay
June 09, 20169 JunJohan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n skrywer en arbeidsterapeut, oor hoe om dit te hanteer as jou kinders van skool, dorp of land verwissel....more22minPlay
June 02, 20162 JunWanneer 'n nuwe baba in 'n gesin arriveer, het dit 'n reuse impak op die hele familie. Dr. Melodie de Jager, 'n ontwikkelingskenner, gesels met Johan van Lill oor hoe om dit te hanteer....more23minPlay
May 26, 201626 MayJohan van Lill gesels met dr. Chanelle Kemp oor die rol wat spiertonus speel in kinders se ontwikkeling....more21minPlay
May 19, 201619 MayJohan van Lill gesels met Louis de Preez, 'n oudmusiekdosent, oor die rol wat musiekvaardighede in kinders se ontwikkeling speel....more23minPlay
May 12, 201612 MaySondag is Wêreld Gesinsdag en Johan van Lill gesels met Erna Rheeder van SAVF Famnet oor die Suid-Afrikaanse gesinskrisis, veral in gesinne ná 'n egskeiding waar albei ouers graag betrokke wil bly by hulle kinders....more24minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.