Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
October 13, 201613 OctJohan van Lill gesels met Lizanne du Plessis, 'n arbeidsterapeut en skrywer, oor hoe blootstelling aan te veel tegnologie en tyd voor rekenaarskerms en tablette, kinders se breinontwikkeling beïnvloed....more22minPlay
October 06, 20166 OctJohan van Lill gesels met Marise Oberholzer oor hoe 'n mens speletjies kan gebruik om kinders se wiskundige vaardighede te ontwikkel....more22minPlay
September 29, 201629 SepJohan van Lill praat met twee kenners oor hoe mens kinders kan help met deursettingsvermoë. Hoe motiveer jy jou kinders om klaar te maak met iets waarmee hulle begin het? En wanneer is dit toelaatbaar vir hulle om tou op te gooi?...more22minPlay
September 22, 201622 SepJohan van Lill praat met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige, oor die impak wat aandagafleibaarheid op die kind en die gesin het....more22minPlay
September 15, 201615 SepJohan van Lill gesels met Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige, oor hoe kinders trauma beleef en hoe ouers trauma met kinders kan hanteer....more23minPlay
September 01, 20161 SepJohan van Lill gesels met dr. Fanie Kriel, 'n pastorale sielkundige, oor hoe 'n mens met jou tiener gesprekke voer....more22minPlay
August 25, 201625 AugJohan van Lill praat met Rudi Swanepoel, 'n predikant en ouer van tieners, oor hoe om moeilike tieners te hanteer....more22minPlay
August 18, 201618 AugJohan van Lill gesels met maatskaplike werker en spelterapeut dr. Rinda Blom oor hoe om koppige kinders te hanteer....more22minPlay
August 11, 201611 AugJohan van Lill praat oor kinderveiligheid met opvoedkundige sielkundige Marietha Robbertse. Sy gee wenke oor hoe om jou kinders veilig te hou. En Monique Strydom van die organisasie Matla A Bana vertel hoe 'n mens 'n kindermolesteringsaak by die polisie aanmeld....more21minPlay
August 04, 20164 AugJohan van Lill gesels met dieetkundige Lisanne du Plessis oor borsvoeding. Dit is vandeesweek nasionale bewuswordingsweek vir borsvoeding, en dieetkundiges word deesdae intensief opgelei om ma's hiermee te help....more22minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.