Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
March 02, 20172 MarJohan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om 'n laerskoolkind te leer leer....more24minPlay
February 23, 201723 FebJohan van Lill gesels met Cynthia Linde oor hoe om boeliedrag by die skool te hanteer....more20minPlay
February 16, 201716 FebJohan van Lill gesels met sielkundige ST Potgieter oor hoe om liefdesteleurstellings met jou kinders te hanteer....more22minPlay
February 09, 20179 FebJohan van Lill praat met dr. Mariette van der Merwe en dr. Carlien van Wyk van die Noordwes-Universiteit se Sentrum vir Kinder-, Jeug- en familiestudies oor hoe gesinne oorleef in informele nedersettings. 'n Ma wat in 'n informele nedersetting bly, vertel ook haar storie....more21minPlay
February 02, 20172 FebJohan van Lill gesels met arbeidsterapeut en skrywer, Lizanne du Plessis, oor hoe om 'n uiters sensitiewe en teruggetrokke kind te hanteer....more23minPlay
January 26, 201726 JanJohan van Lill gesels met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor die impak wat 'n eerste baba op 'n huwelik of verhouding het....more24minPlay
January 19, 201719 JanJohan van Lill gesels met pastorale berader dr. Deon Bruwer oor die impak wat psigiatriese probleme by een of albei ouers kan hê op die kinders en die gesin, en hoe om dit te hanteer....more22minPlay
January 12, 201712 JanJohan van Lill gesels met pastorale sielkundige Fanie Kriel oor hoe om teleurstellings met jou kinders te hanteer. Baie matrieks het nie geslaag in die eindeksamen nie of die punte wat hulle behaal het, het nie aan hulle verwagtinge voldoen nie. Hoe help ek my kind hierdeur?...more23minPlay
January 05, 20175 JanJohan van Lill gesels met koskenner Martjie Malan oor hoe 'n mens kinders in die kombuis kan besig hou en ontwikkel. Martjie gee ook ouderdomsgeskikte resepte wat versorgers met kinders in die kombuis kan aanpak....more21minPlay
December 29, 201629 DecJohan van Lill gesels met dr. Lindy Bosman, 'n kliniese sielkundige van Badisa in die Wes-Kaap, oor fetale alkoholsindroom....more22minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.