Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
May 04, 20174 MayJohan van Lill gesels met prof. Jannie Feirrera oor kruisdominansie, en die rol wat dit kan speel om sekere kinders as aandagafleibaar te laat voorkom....more21minPlay
April 26, 201727 AprJohan van Lill gesels met Quinton Adams oor die uitdagings van ouers en versorgers, wat hulle kinders in plakkerskampe grootmaak....more22minPlay
April 20, 201720 AprJohan van Lill gesels met Cynthia Linde oor wat ouers kan doen as hulle sien hulle kinders trek swaar of kry seer. Hoe en wanneer moet jy as ouer of versorger betrokke raak?...more23minPlay
April 13, 201713 AprJohan van Lill kyk na aandagafleibaarheid, en hoe ouers wat nie toegang tot private gesondheidsorg het nie, dit kan hanteer....more24minPlay
April 06, 20176 AprJohan van Lill gesels met Annalies van Rijswijk, direkteur van die Organisasie SNAP, oor outisme. Sy vertel van die pad wat ouers loop om hulp te kry om hierdie kinders hulle volle potensiaal te laat bereik....more21minPlay
April 06, 20176 AprJohan van Lill gesels met Annalies van Rijswijk, direkteur van die Organisasie SNAP, oor outisme. Sy vertel van die pad wat ouers loop om hulp te kry om hierdie kinders hulle volle potensiaal te laat bereik....more15minPlay
March 30, 201730 MarJohan van Lill gesels met dr. Marlena Kruger, 'n neuro-opvoedkundige, oor tegnologieverslawing, en hoe ouers en versorgers die impak van tegnologie op die brein en gesin kan hanteer....more23minPlay
March 23, 201723 MarJohan van Lill gesels met twee pa's oor die rol wat 'n pa in 'n kind se lewe speel. Francois du Plessis bedryf 'n karateskool, en ds. Ewald van Rensburg is 'n skrywer van ouerskapsboeke....more23minPlay
March 16, 201716 MarJohan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager oor wat ouers van neurowetenskap moet kennis neem. Die gesprek is na aanleiding van 'n kongres wat hulle albei onlangs in San Francisco bygewoon het....more23minPlay
March 09, 20179 MarJohan van Lill gesels verder met die skrywer, arbeidsterapeut en motveringspreker, Lizanne du Plessis, oor hoe om uiters sensitiewe kinders te hanteer....more19minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.