Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.
January 25, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Kobus Neethling oor die rol wat risiko's en waagmoed speel in jou kind se kreatiwiteitsontwikkeling....more23minPlay
January 18, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met prof. Michael le Cordeur oor wat ouers en versorgers van die skoolkurrikulum moet weet en kennis neem. Wat is die ouer se rol in hulle kinders se akademiese ontwikkeling?...more22minPlay
January 11, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met Nika Oberholster, 'n arbeidsterapeut en 'n gestremheidspesialis, oor hoe om jou kind te motiveer wat vanjaar 'n graad moet herhaal, en watter opsies daar is vir kinders wat voor matriek die skool verlaat....more21minPlay
January 04, 2018GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Jannie le Roux, 'n skrywer en motiveringspreker, oor hoe gesinne meer tyd met mekaar kan deurbring te midde van besige skedules....more23minPlay
December 28, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met Karin Steyn, 'n voorligtingsielkundige, oor die belangrikheid van eie-tyd (me time) vir kinders, en verduidelik wat die verskil is tussen “me time” en “time out”....more22minPlay
December 21, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met Mardele Schoeman, 'n genetiese berader, oor Turnersindroom....more22minPlay
December 14, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met Quinton Adams, 'n opvoedkundige sielkundige, oor hoe ouers dit kan hanteer wanneer hulle kinders vloek en verbale geweld pleeg....more24minPlay
December 07, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met Lourens van Niekerk, die terapeutiese bestuurder van Childline in Noordwes, oor hoe geslagsrolle in gesinne 'n rol kan speel by geweld teen vroue en kinders. Watter rol speel 'n oordrewe fokus in die gesin en samelewing op sogenaamde manlikheid? En wat is die negatiewe impak van verbale geweld op gesinne?...more22minPlay
November 30, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met sielkundige en seksoloog dr Marelize Swart oor hoe om met kinders oor seksualiteit te gesels. Watter inligting is ouderdomsgepas?...more23minPlay
November 23, 2017GroeipyneJohan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en hanteer? Watter rol speel 'n passiewe leefstyl as 'n bydraende faktor tot die probleem?...more23minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 624 episodes available.