Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Vandag se leefstyl is baie anders as 30 jaar gelede – so ook die manier om kinders groot te maak en die probleme wat kinders het. Hierdie is ‘n program vir ma’s en pa’s, oumas, oupas, bure en enige ee... more
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.
November 30, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met sielkundige en seksoloog dr Marelize Swart oor hoe om met kinders oor seksualiteit te gesels. Watter inligting is ouderdomsgepas?...more23minPlay
November 23, 2017GroeipyneJohan van Lill kyk na obesiteit by kinders. Hoe kan ouers dit voorkom en hanteer? Watter rol speel 'n passiewe leefstyl as 'n bydraende faktor tot die probleem?...more23minPlay
November 16, 2017GroeipyneJohan van Lill gesels oor kinders se algemene kennis, en hoe om kinders nuuskierig te maak. Adinda vermaak, die samesteller van die boek, VRAE EN FEITE VIR NUUSKIERIGE AGIES, verduidelik hoe ouers en versorgers die boek kan gebruik om kinders aan die lees te kry....more21minPlay
November 09, 2017GroeipyneJohan van Lill kyk na die oorgang van laerskool tot hoërskool, en hoe ouers en versorgers dit kan hanteer....more23minPlay
November 02, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met maatskaplike werker, Katinka Pieters, van die organisasie ABBA Adoptions, oor hoe al die kompleksiteite met ouer kinders wat aangeneem is, en hoe gemaak as jou aanneemkind vra om sy of haar biologiese ouers te ontmoet....more21minPlay
October 26, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met kliniese sielkundige Willem de Jager oor Oppositional Defiance Disorder (ODD), wat as 'n teenkantingsindroom by kinders voorkom. Dis kinders wat oor die algemeen moeilik is en altyd gesag uitdaag....more19minPlay
October 19, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met Ine de Vries, 'n voorligtingsielkundige, oor hoeveel skermtyd toelaatbaar is vir kinders....more22minPlay
October 12, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met dr. Susanne Jacobs oor hoe om skeidingsangs by kinders te hanteer....more19minPlay
October 05, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met kenners oor tienerswangerskappe. Twee maatskaplike werkers vertel hoe ouers en versorgers die situasie moet hanteer, wat die regte van albei ouers is, en die moets en moenies van hoe die situasie in die skool hanteer kan word....more21minPlay
September 28, 2017GroeipyneJohan van Lill praat met kenners oor Fetale Alkoholsindroom (FAS), spesifiek oor die potensiaal van ouer kinders en tieners wat hieraan ly....more22minPlay
FAQs about Groeipyne:How many episodes does Groeipyne have?The podcast currently has 606 episodes available.